Loading ...
Sorry, an error occurred while loading the content.

"Projek Helde" / Geskiedenis

Expand Messages
  • Frikkie Potgieter Kapt.
    Comments: Geagte Lede; Graag wil ek van hierdie geleentheid gebruik maak om op U knoppie te druk asseblief. Die SA Magte Klub is besig met `n Projek, Projek
    Message 1 of 1 , Feb 16, 2008
    • 0 Attachment
      Comments: Geagte Lede;

      Graag wil ek van hierdie geleentheid gebruik maak om op U knoppie te
      druk asseblief.

      Die SA Magte Klub is besig met `n Projek, "Projek Helde" / Geskiedenis.
      Ons is besig met `n geweldige projek om ons Geskiedenis op databasisse
      vas te le.

      Help ons asseblief en lees gerus die volgende dokument wat afgelaai
      kan word te:

      http://www.samagte.co.za/projek.doc

      Ek hoop van Harte dat U samewerking sal gee al is dit hoe gering.

      Ek dank U.

      Beste Magte groete
      Frikkie Potgieter
      President
      SA Magte Klub
      www.samagte.co.za


      Frikkie Potgieter
      fotos@...
    Your message has been successfully submitted and would be delivered to recipients shortly.