Loading ...
Sorry, an error occurred while loading the content.

WITH LOVE FROM JAPAN - 14 Oktober 2002

Expand Messages
  • GRAPJAS
    Hello Grapjassers. Welkom by GRAPJAS, ons eie Afrikaanse Lag_ n_dag. The jokes will be in English some days and Afrikaans the next day, of sommer n mix. Die
    Message 1 of 1 , Oct 14, 2002
    • 0 Attachment
      Hello Grapjassers.
       
      Welkom by GRAPJAS, ons eie Afrikaanse Lag_'n_dag. The jokes will be in English some days and Afrikaans the next day, of sommer 'n mix. Die groot nuus is dat Grapjas se webwerf weer beskikbaar is by http://www.geocities.com/sahumor/index.html  Meeste van die ou gunstelinge wat sedert 1999 in Grapjas verskyn het is weer daar, meer as 140 eg Suid Afrikaanse laggies, 90 in Afrikaans en 50 in Engels, asook 30  spotprente.  Gaan loer gerus, en as jy dit geniet, onthou om op die StartHere embleem te kliek en te stem vir Grapjas om ons weer op die "map" te plaas.
       
      As jy nog nie lid van  Grapjas is nie, sluit aan deur 'n blanko e-pos te stuur aan grapjas-subscribe@yahoogroups.com As jy hier lees, kan jy net sowel  aansluit.
       
                **********GRAPJAS**********
       
      Vandag se laggies
       
      1)  Touch wood
      2)  With love from Japan.
       
                **********GRAPJAS**********
       
      Drie susters woon al jare saam. Die jongste, Miemie is 92, Susan is 94 en die oudste, Johanna is 96.
       
      Dinsdagmiddag net voor Egoli gaan bad tant Johanna, sukkel so 'n bietjie om in die bad te kom. Sy het later een been in die bad en een voet op die vloer. Sy staan stil om effens te rus en na 'n minuut roep sy na haar susters. "Het ek klaar gebad of moet ek nog bad?"
       
      Tant Susan loop badkamer toe om te gaan help, maar halfpad stamp sy haar been hard teen 'n koffietafeltjie. Sy gaan sit  'n oomblik stil sodat die pyn kan bedaar, en wonder toe hardop. "Is ek op pad badkamer toe of op pad terug?"
       
      Die jongste, Tant Miemie, sit haar koppie tee neer op die kombuistafel, sukkel regop en roep: "Julle twee sal my nog oud maak voor my tyd. Ek hoop ek word nooit so hulpeloos nie, 'touch wood' " en sy klop op die kombuistafel. Huh? "Wag julle twee, ek kom nou help, ek wil net gou gaan kyk wie is by die voordeur!"
       
                **********GRAPJAS**********
       
      A Freestate farmer walks into the bar where he spent every Saturday afternoon. He was disappointed to find that a Japanese oke was sitting on the chair he always sits on. "You are sitting op my stoel! " he shouted.
      In a split second the Jap got up and knocked the farmer off his feet. Only after a few minutes the farmer regained his consciousness and asked: "What was that?".   "Zat was martial arts fzom my countzy Japan," said the Jap as he walked off.

      The next week the farmer was very surprised to find the same Jap sitting on his chair again. "You are sitting alweer op my stoel!" said the farmer. Before he knew it the Jap oak got up and knocked him out for the second time. After a few moments the farmer asked: "What was that?" "Zat was karate fzom my countzy Japan."

      A week later the farmer came prepared and as he expected the Jap was once again sitting on his chair: "So, you are sitting alweer op my stoel -  Vatso!" said the farmer and knocked the Jap oak totally unconscious. A few hours later the Jap regained his consciousness and asked:"What was Zat?" The farmer said with a grin on his face:" That was an Isuzu 3 liter
      turbo diesel bakkie's wheel spanner - ALSO FROM YOUR COUNTRY JAPAN!"
       
                **********GRAPJAS**********
       
      Cheers vir eers. en onthou om Grapjas aan te stuur aan almal in jou adresboek.
       
      Grapjas
    Your message has been successfully submitted and would be delivered to recipients shortly.