Loading ...
Sorry, an error occurred while loading the content.

DIE BOESAK EN DIE ONNERSAK 19 Junie 2001

Expand Messages
  • GRAPJAS
    Hello Grapjassers. Welkom by die 161 ste aflewering van GRAPJAS, ons eie Afrikaanse ag_ n_dag. The jokes will be in English some days and Afrikaans the ext
    Message 1 of 1 , Jun 19, 2001
    • 0 Attachment
      Hello Grapjassers.
       
      Welkom by die 161 ste aflewering van GRAPJAS, ons eie Afrikaanse ag_'n_dag. The jokes will be in English some days and Afrikaans the ext day, of sommer 'n mix.
       
      As jy nog nie 'n lid van Grapjas is nie, sluit aan deur 'n blanko e-pos te stuur aan grapjas-subscribe@yahoogroups.com  As jy hier lees, kan jy net sowel  aansluit.  Baie welkom aan al die nuwe Grapjassers wie die afgelope paar weke aangesluit het. Hoop julle geniet dit.
       
      ****VANDAG SE LAGGIES****
       
      1.   In die ander tyd.
      2.   Die Boesak en die Onnersak.
      3.   It's gonna be a bad day.
      4.   Stoute limeriek.
       
      **********GRAPJAS********
       
      Die volgende van Chris
       
      Die Engels juffrou probeer tenses leer vir die groepie graad 4's. Om te illustreer sit sy twee toue op die grond neer, 'n entjie van mekaar af.
       
      Sy gaan staan agter die eerste tou. "Class, if I stand behind this line, I'm in the past tense." Toe trap sy oor die tou sodat sy tussen die twee toue staan. "Class, if I stand between the the two lines, I'm in the present tense." Sy gee nog 'n trappie vorentoe, oor die laaste tou en sê: "Class if I cross the third line, I am in the future tense."
       
      Kosie kom die middag by die huis en sy ma vra: "Hoe't dit toe vandag gegaan met daai nuwe Ingelse Juffrou? Wat het sy julle geleer?"
       
      "Nee ma, ek kon nie lekker verstaan nie, al wat ek weet is dat elke keer as sy oor die trou trap is sy in ander tyd!"
       
      **********GRAPJAS**********
       
      Wim het gesorg vir hierdie een.
       
      DIE BOESAK EN DIE ONNERSAK
        ---------------------------------------
        Hy moes vir drie jaar in die tronk gaan sit
        Hy kon nie meer voor sy gemeente bid
        'n Modelgevangene, so word ons vertel
        Maar hoe explain jy die foon in sy sel?

        Elna moes die sisteem baklei
        Om Allan uiteindelik op borg te kry
        As hy sy foon beter kon wegsteek
        Sou dit nie sy kanse so beneuk

        Hy's lank terug al aangekla
        Die mense sê hy het aangeja
        Geld is glo bestee op 'n ateljee
        Die regter sê : "Ag nee, man, nee"

        Was hy dan net vol slegtigheid?
        Hy was van Vrede en Geregtigheid
        Die geld was weg voor jy kon sê fluit-fluit
        By die boesak in en die onnersak uit?

        Maar aan sy sy, baie getrou
        Is die fraaie Elan, sy liewe vrou
        Die boere weet dit lankal, hy weet dit nou
        Dis blerrie duur om 'n wit vrou aan te hou
       
      **********GRAPJAS**********
       
      En van Annelida:
       
      How do you know when its gonna be a bad day?

      *  when you get out of bed and totally miss the floor

      *  when you put both contact lences in one eye
       
      **********GRAPJAS**********
       
      A lady who dabbled in art
      Said: "Darling, you've broken my heart.
      To judge from the lipstick
      I can see on your dipstick,
      I think it is time that we part."
       
      **********GRAPJAS**********
       
      As jy graag 'n webtuiste wil begin, maar weet nie hoe en
      waar om te begin nie, ons kan help. PixWebDesigns spesialiseer
      in webtuistes vir individue en klein besighede teen bekostigbare
      tariewe. Ons bied ook lesse aan om beginners touwys te maak.
      Skryf gerus aan pix@... as u meer wil weet.
       
      **********GRAPJAS**********
       
      South Africans home and abroad - Join GRAPJAS Some of the jokes will be in english with an Afrikaans flavour or bilingual,
      Subscribe now by sending blank email to grapjas-subscribe@egroups.com
      Stuur grappies aan grapjas@...
      Besoek ons tuisblad by http://pixwebsites.com/grapjas
      If you want to unsubscribe (Now why would you do that?) send blank email to grapjas-unsubscribe@egroups.com
       
      Cheers, weg is ek  tot volgende week! Hou die blink kant bo!
       
      Grapjas
       
    Your message has been successfully submitted and would be delivered to recipients shortly.