Loading ...
Sorry, an error occurred while loading the content.

Tande ...lekker, lekker, lekker tande! 1 Augustus 2000

Expand Messages
  • Pix
    Hello Grapjassers. Welkom by die 155 ste aflewering van GRAPJAS, ons eie Afrikaanse Lag_ n_dag. The jokes will be in English some days and Afrikaans the next
    Message 1 of 1 , Aug 2, 2000
    • 0 Attachment
      Hello Grapjassers.
       
      Welkom by die 155 ste aflewering van GRAPJAS, ons eie Afrikaanse Lag_'n_dag. The jokes will be in English some days and Afrikaans the
      next day, of sommer 'n mix.
       
      As jy nog nie lid van  Grapjas is nie, sluit aan deur 'n blanko e-pos te stuur aan grapjas-subscribe@egroups.com As jy hier lees, kan jy net sowel  aansluit.
       
                **********GRAPJAS**********
       
      Vandag se laggies:
       
      1)  Die nuwe sekretaresse.
      2)  Tande, lekker, lekker, lekker tande!
      3)  TWIST OF THE TONGUE.
      4)  Die inbreker.
       
                **********GRAPJAS**********

      Wat is die verskil tussen mans en varke?

      As varke drink, dan maak hulle gewoonlik nie mans van hulself nie.

                **********GRAPJAS**********
       
      'n Blondine het werk gekry as sekretaresse.
       
      Baas: "Juffrou, slaan tog net vir my meneer Strydom se
      nommer in die gids na."
       
      Na twee uur vra die baas weer: "Hoe vorder jy met
      daardie nommer?"
       
      Blondine: "Goed Meneer, Ek is nou al by die H"s"
       
      **********KOM ONS MAAK VRIENDE**********
       
      Ek sal graag 'n e-pos vriend wil hê. Ek is Ian, en ek is 17 Jaar oud.
       
      My e-pos adres: wolmaransi@...
       
      Indien enige Grapjassers e-pos maats soek, skryf gerus aan grapjas@...
      Die skaam ouens kan gerus 'n Hotmail of soortgelyke gratis e-pos adres aanskaf. Gratis e-pos addresse is ook beskikbaar by
       
                **********GRAPJAS**********
       
      Juffrou vra vir die klas: "Wat is die funksie van julle kiestande?"
       
      "Hulle maal 'n mens se kos fyn," sê Jannie.
       
      "Mooi, Jannie. En wat doen jou oogtande?"
       
      "Hulle kyk dat die kiestande goed maal, juffrou!"
       
      Ingestuur deur Lammetjie.
       
                **********GRAPJAS**********
       
      En 'n engelse een van Riley af:
       
      TWIST OF THE TONGUE
       
      If a bra is an upper topper flopper stopper,
      and a jock strap is a lower decker pecker checker,
      and roll of toilet tissue is a super duper pooper scooper,
      what do you call a Japanese drummer boy whose father
      has diarrhea? 
       
      A slap happy Jappy, with a crap happy pappy !!
       
                **********GRAPJAS**********

      Stoffel en sy vrou lê in die bed. Skielik hoor sy 'n geluid in

      die kombuis. Sy jaag haar man uit die bed uit en sê hy

      moet gaan kyk of daar fout is

      In die kombuis ontdek hy 'n man wat baie verdag lyk.

      "Is jy 'n inbreker?" vra hy," maar die man skud net sy kop.

      "Is jy 'n moordenaar?"

      "Nee," sê die inbreker.

      "Wat is jy dan?"

      "'n Verkragter."

      "Sannie!" skree Stoffel. "Dis vir jou!"

                **********GRAPJAS**********
       
      Cheers vir eers, sien julle volgende week!
       
      South Africans home and abroad - Join GRAPJAS Some of the jokes will be in english with an Afrikaans flavour or bilingual.
      Subscribe now by sending blank email to grapjas-subscribe@egroups.com

      Stuur grappies aan grapjas@...
      Besoek ons tuisblad by http://pixwebsites.com/grapjas
      If you want to unsubscribe (Now why would you do that?) send blank email to grapjas-unsubscribe@egroups.com

       
      Cheers, hopelik is ek binne 'n paar dae weer hier.
       
      Grapjas
       
      F-R-E-E: Were hot dogs ever made of dogs?
      How do astronauts use the bathroom in space?
      What's so French about French fries?
      For the answer to these and other curious questions,
      go to http://go.MailBits.com/trivia.asp?1094.4
    Your message has been successfully submitted and would be delivered to recipients shortly.