Loading ...
Sorry, an error occurred while loading the content.
 

GRAPJAS - Die olie kol - 1 April 2000

Expand Messages
  • Pix
    Hello Grapjassers. Welkom by die 152 ste aflewering van GRAPJAS, ons eie Afrikaanse Lag_ n_dag. The jokes will be in English some days and Afrikaans the next
    Message 1 of 1 , Mar 31, 2000
      Hello Grapjassers.
       
      Welkom by die 152 ste aflewering van GRAPJAS, ons eie Afrikaanse
      Lag_'n_dag. The jokes will be in English some days and Afrikaans the
      next day, of sommer 'n mix. Die Grapjas tuisblad is terug op die web.
      Gaan loer gerus by http://pixwebsites.com/grapjas/
      As jy nog nie lid van  Grapjas is nie, sluit aan deur 'n blanko e-pos te
      stuur aan  grapjas-subscribe@onelist.com. As jy hier lees, kan jy net
      sowel  aansluit.
       
      Ja goed, ek weet ons het 'n maand laas saamgekuier, moenie baklei
      nie, Grapjas is nou hier met hope pret. Het almal lotery kaartjies
      gekoop hierdie week?  My broer het vir die eerste drie weke elke
      week 3 nommers in 'n ry gehad, so dit kan gedoen word. Ek sal maar
      uithou vir die groot prys.  ;o)  Het enige van julle al 'n gelukkie gehad?
       
      Tom De Graaf het my weer 'n 'jumpstart' gegee met sy briefie. Dankie Tom!
       
      Hallo Grapjas,
       
      Al weer een maand geleden dat ik de laatste moppen mocht ontvangen.
      En ik mis ze zeker wel !!!
      Afrikaans lezen lukt redelijk, omdat mijn broer en zuster lang in kaapstad
      woonden, en vaak kranten opstuurden. Ook ben ik daar met vacantie
      geweest. Schrijven en spreken gaat helaas niet, daarom dit e-mailtje in
      het Nederlands.
       
      Ik hoop dat alles goed met je gaat, en dat je t.z.t. de draad weer oppakt.
      Vriendelijke groeten
       
      (Tom, dis juis oor daardie einste Kaapstad wat julle nie 'n Grapjas
      ontvang het nie. Ek het die afgelope twee weke te lekker daar gekuier.
      Dis vir my so lekker dat julle Nederlanders Afrikaans kan verstaan en
      ons Nederlands. Die verwysing na 'vaak kranten' verwar my ietwat.
      Kranten neem ek aan is koerante, maar hoekom dit vaak noem? In
      Afrikaans beteken 'vaak' - sleepy. ;o)
       
                **********GRAPJAS**********
       
      Vandag se laggies:
       
      1)  Minister of Harbours.
      2)  Koos se hoenderboerdery.
      3)  The Kugel's Prayer (repeat)
      4)  Kry hom terug!
      5)  Die aarde draai.
       
                **********GRAPJAS**********
       
      President Mbeki goes on an official state visit to a small country in
      the middle of Africa. At the airport he is met by this country's
      Minister of Harbours.
       
      All of a sudden Mr. Mbeki realizes that this is absurd, this country
      has no harbours as it is landlocked!  He is very puzzledand
      decides to find out what the story is. At the official state banquet
      later that evening, he leans over to the President and asks,
      "Mr.President, why do you have a Minister of Harbours when you
      don't have any harbours?"
       
      The President looks Mr. Mbeki straight in the eye and says, "Well
      you know that may be true Mr. Mbeki, but I was just as puzzled at
      why you have a Minister of Law and Order?"
       
      Ingestuur deur Tinus
       
                **********GRAPJAS**********
       
      Gehoor van ou Van se sukses met sy hoenders? Hy het sy henne
      gekruis met pappegaaie om tyd te spaar. Nou hoef hy nie te gaan
      soek vir weglê eiers nie, die henne kom sommer stoep toe en sê
       
      "Ek het 'n eier gelê. Gaan haal dit!"
       
                **********GRAPJAS**********
       
      This oldie  from Dennis
       
      The Kugel's Prayer
       
      Our Father, who art in Sandton
       Doll be thy name
       The gardener come
       The housework be done
       In Morningside as it is in Gallo Manor
       Give us this day our daily workout
       And forgive us our affairs with the personal trainer
       As we forgive the stupid woman who double parked us at
       Hyde Park Mall
       And lead us not into too much credit
       But deliver us from our Husbands' seeing the bill anyway
       For Nedbank's is the Gucci suit
       The leg wax and the Rav 4
       For ever and ever
       Divine Darling
       
                **********GRAPJAS**********
       
      WIL JY IEMAND TERUGKRY VIR IETS WAT HY JOU
      AANGEDOEN HET? PROBEER DIE VOLGENDE!
       
      GELD NOTE
       
      Skryf  sexy boodskappie met die persoon se naam daarby
      op 'n klompie geld note voordat jy dit spandeer. Onthou om
      sy/haar telefoon nommer by te sit met 'n uitnodiging om
      hom/haar te skakel. (En hoop dat jy naby is wanneer die
      oproepe begin instroom.)
       
      FAKSMASJIEN
       
      Skryf enige boodskap op 9 A4 grootte blaaie en plak hulle
      aanmekaar sodat dit 'n lang boodskap vorm. Skakel nou
      die persoon se nommer en begin die blaaie deurstuur.
      Sodra die tweede blad gestuur is en jy lekker vatplek kan
      kry, plak die bokant van bladsy een aan die onderkant van
      bladsy nege vas.
       
      Die faks sal aaneen stuur, totdat die persoon se faksrol
      leeg is. (Maak net seker dat jou faksnommer nie wys
      nie anders is jy die een wat probleme gaan hê!
       
      AGTERPLAAS VERKOPING
       
      Sit 'n advertensie in die Junkmail en adverteer 'n reuse
      verkoping, met die persoon wie jy wil terugkry se adres
      by. Adverteer televisies, video masjiene, rekenaars ens.
      teen belaglike pryse. Meld dat die verkoping 6 uur in die
      oggend begin. (Parkeer jou motor teen 5.30 oorkant die
      straat en geniet dit!)
       
      X-STRALE BY DIE LUGHAWE  :o)
       
      As jy nou regtig die hel in is vir iemand, wat binnekort
      gaan vlieg. (Ja, ek weet hy kan gaan vlieg as hy/sy jou
      gelos het vir iemand anders, maar ons bedoel nou die
      vlieg in vliegtuie) probeer gerus die volgende.
       
      Gaan na een van daai lekker stoute winkels toe (soos
      'n Hustler winkel) en koop 'n slaapkamerspeelding.
      As dit 'n man is vir wie jy vies is, wat van 'n opblaas pop,
      of nog beter, 'n salfie vir 'premature ejaculation'. As dit
      'n vrou is, wat van 'n ekstra groot 'vibrator?'
       
      Koop 'n rol foelie en draai die 'geskenkie' daarin toe en
      steek dit weg in die persoon se bagasie.
       
      As die persoon deur die lughawe sekuriteit gaan sal
      die strale nie deur die foelie kan gaan nie, en sal die
      persoon se bagasie deur soek word en die pakkie
      sal voor almal oopgemaak word!
       
      OLIE KOL
       
      Het jou buurman jou kwaad gemaak? Kry hom terug!!
       
      Kry 'n kannetjie gebruikte olie en gaan gooi in die nag
      'n bietjie onder buurman se motor. Doen dit elke nag,
      net elke keer 'n bietjie meer.
       
      Buurman sal natuurlik baie bekommerd raak en sy
      motor motorhawe toe neem, waar hulle natuurlik nie
      die fout sal kry nie, maar baie 'ander' foute ontdek wat
      buurman tonne geld gaan kos. Moenie na 'n week of
      twee verbaas wees as hy 'n nuwe motor koop nie!
       
      Die kersie op sy koek sal natuurlik wees as die nuwe
      motor sommer die eerste aand al begin olie lek!
       
                **********GRAPJAS**********
       
      Die volgende een van Mirojo.
       
      Sleg dronk sit Koos op die sypaadjie buite die kroeg.
       
      "En nou?" vra  Jan, "gaan jy nie huis toe nie?"
       
      "Jan," se Koos ernstig, "hulle sje mos  die aarde draai, ne?"
      "Ja," sê Jan.
       
      "Nou-ja, ek wag net hier totdat my  hjuis 'hie verbykom." 
       
                **********GRAPJAS**********
       
      As jy graag 'n webtuiste wil begin, maar weet nie hoe en
      waar om te begin nie, ons kan help. PixWebDesigns spesialliseer
      in webtuistes vir individue en klein besighede teen bekostigbare
      tariewe. Ons bied ook lesse aan om beginners touwys te maak.
      Skryf gerus aan pix@... as u meer wil weet.
       
      As jy sommer net raad wil vra, is dit gratis.
       
      Wat dink julle van vraag en antwoord sessies in Grapjas oor die
      internet? Dit kan net lekker wees! Een hand was die ander en
      gou gou is ons almal slim!
       
                **********GRAPJAS**********
       
      South Africans home and abroad - Join GRAPJAS Some of the jokes will be in english with an Afrikaans flavour or bilingual,
      Subscribe now by sending blank email to grapjas-subscribe@onelist.com
      Stuur grappies aan grapjas@...
      Besoek ons tuisblad by http://pixwebsites.com/grapjas
      If you want to unsubscribe (Now why would you do that?) send blank email to grapjas-unsubscribe@onelist.com
       
      Cheers, weg is ek  tot volgende week! Hou die blink kant bo!
       
      Grapjas
       
      F-R-E-E: Were hot dogs ever made of dogs?
      How do astronauts use the bathroom in space?
      What's so French about French fries?
      For the answer to these and other curious questions,
      go to http://go.MailBits.com/trivia.asp?1094.4
    Your message has been successfully submitted and would be delivered to recipients shortly.