Loading ...
Sorry, an error occurred while loading the content.

*****GRAPJAS***** 1 November 1999

Expand Messages
  • pix@xxxx.xx.xx
    Hi Welkom by die 127 ste aflewering van GRAPJAS, ons eie Afrikaanse Lag_ n_dag. The jokes will be in English some days and Afrikaans the next day, of sommer n
    Message 1 of 1 , Nov 1, 1999
    • 0 Attachment
      Hi

      Welkom by die 127 ste aflewering van GRAPJAS, ons eie
      Afrikaanse Lag_'n_dag. The jokes will be in English some days
      and Afrikaans the next day, of sommer 'n mix.

      **********GRAPJAS**********

      Vandag se laggie: MATRIC EXAM... QUESTION & ANSWER

      Naam: Kleinkoos Van der Merwe

      VRAAG 1: VERTAAL IN ENGELS:

      Soos in die tyd van die Voortrekkers, het ek en my swaer,Jan,
      ystervarke en stinkmuishonde gaan jag met die dubbelloop-haelgeweer.

      Uiteindelik sien my swaer Jan 'n stinkmuishond, sit 'n patroon in
      die loop, le aan, trek los en daar le die stinkmuishond bene in die
      lug.

      Net toe ons nader kom ruik ons hoe die stinkmuishond stink en
      hardloop weg. My voet haak toe vas aan die wortel van 'n boom, ek
      slaan neer en breek my sleutelbeen.

      By die hoofpad uitgekom, staan daar 'n ou met 'n pap wiel. Hy vra
      toe of ons weet waar hy 'n motorhawe kan kry om lug vir die agterwiel
      te bekom. Van pure moedeloosheid bly sit ons net daar langs die pad.

      ANTWOORD:

      As in the time of the Frontpullers, me and my heavy, John, went to
      shoot iron pigs and stink-mice-dogs with a dubble-walk-hailgun. At
      last my heavy John saw a stink-mouse-dog, so my heavy puts a
      pattern in the walk, lies on, pulls loose and there lies the
      stink-mouse-dog, bones in the light. Just as us come close, us smelt how
      the stink-mouse-dog stinks and runs away quick. My foot hooks fast to
      the carrot of a tree, I fall down and breaks my keybone.

      As we came to the chiefroad, there stand an old with a porridge
      wheel.

      He asks if us knows where he can get a motorharbour to get some sky
      for his afterwheel.

      From pure motherlessness us sits just there next to the road.

      KLEINKOOS, JY DOP HOPELOOS!

      **********GRAPJAS**********


      South Africans home and abroad - Join GRAPJAS
      Some of the jokes will be in english with an Afrikaans flavour or
      bilingual, "djulle wiet, sommer in 2 tales affie Kaap af!" Jokes will be
      sent 5 days a week (Naweke rus ons).
      Subscribe now by sending blank email to grapjas-subscribe@onelist.com
      Stuur grappies aan grapjas@...
      If you want to unsubscribe (Now why would you do that?) send blank
      email to grapjas-unsubscribe@onelist.com

      Cheers until tomorrow and hou die blinkkant bo!*

      GRAPJAS
    Your message has been successfully submitted and would be delivered to recipients shortly.