Group Information- Members: 98
- Category: Genealogy
- Founded: Jul 12, 2005
- Language: Other
|
Upcoming calendar upgrade: Yahoo! Groups calendars are being upgraded to a much improved version. You may not have access to the calendar (for up to 24 hours) when this group is upgraded. We sincerely apologize for this inconvenience.
Description
Die Viljoen Familiebond e-poslys is die nuwe internet weergawe van die voormalige Viljoen Familiebond wat ten tye van die Viljoenfees van 1976 in Stellenbosch gestig is. Dit handel in die eerste plek oor die Viljoen genealogie met die oog op die opdatering van die "Viljoen Familieregister" wat in 1978 gepubliseer is, maar ook oor nuuswaardige gebeurtenisse aangaande die uitgebreide Viljoen familie.
Besoek gerus ons webwerf by: http://www.hugenoot.org.za/Viljoen
The Viljoen Family Association newsgroup is the new internet version of the former Viljoen Family Association which was established during the Viljoen Festival, held in Stellenbosch in 1976. It focuses in the first place on the Viljoen genealogy with the view of an updated version of the "Viljoen Family register" which was published in 1978, but also on newsworthy events regarding the extended Viljoen family.
Please visit our website at http://www.huguenot.org.za/Viljoen
|
Re: Op soek na voorgeslagte
Sjoe Christo, baie baie dankie, dit is absoluut wonderlik om hierdie inligting te ontvang. Ek stuur die res van die inligting vir jou via epos, met fotos
Posted - Sun May 13, 2012 7:10 am
|
Linda Black
l.black2011
Offline Send Email
|
Re: Op soek na voorgeslagte
Beste Linda, Anna Catherina Cecilia Viljoen, gebore Vryheid 7 Maart 1918 se ouers was Christoffel Gabriel Viljoen * 2 Jul 1882 ~ Utrecht, Natal 4 Jul 1883 x
Posted - Fri May 11, 2012 9:30 am
|
Viljoen, HC <hcv@...>
hc_viljoen
Offline Send Email
|
Op soek na voorgeslagte
Hi Wonder of enige iemand my dalk kan help, ek is op soek na die voorgeslagte van my ouma, Anna Catherina Cecilia Viljoen, gebore In VRyheid 7 Maart 1918, en
Posted - Thu May 10, 2012 12:28 pm
|
Linda Black
l.black2011
Offline Send Email
|
|
Posted - Thu May 3, 2012 11:43 am
|
David Peter Viljoen
pikkie@...
Send Email
|
|
Posted - Thu May 3, 2012 10:21 am
|
Viljoen, HC <hcv@...>
hc_viljoen
Offline Send Email
|
Add viljoen-familiebond to your personalized My Yahoo! page What's This?
|
Message History
|
|
Related Link:
http://www.hugenoot.org.za/Viljoen
Post message:
viljoen-familiebond@yahoogroups.com
Subscribe:
viljoen-familiebond-subscribe@yahoogroups.com
Unsubscribe:
viljoen-familiebond-unsubscribe@yahoogroups.com
List owner:
viljoen-familiebond-owner@yahoogroups.com
|