Max du Preez ontken dat Engelse soldate tydens die Tweede Vryheidsoorlog die Boerevroue en meisies verkrag het en beskuldig my daarvan dat ek en (my) bronne...
Dear Sir, Your glowing obituary on Sir Bill Hoffenberg, the “leading doctor and anti-apartheid figure” has set me thinking about the number of English ...
MEDIAVERKLARING DEUR PRAAG (PRO-AFRRIKAANSE AKSIEGROEP) OP 5 MEI 2007 Die sms wat deur ‘n Kaapse metroraadslid van die DA, mnr. Pat Hill, rondgestuur is...
Tweede DA-politikus neerhalend oor Afrikaners Geskryf deur verslaggewer Woensdag, 09 Mei 2007 Robin Carlisle Terwyl die Boerehaatherrie rondom mnr. Pat Hill...
MEDIAVERKLARING DEUR PRAAG (PRO-AFRIKAANSE AKSIEGROEP) OP VRYDAG 11 MEI 2007 PRAAG is besig om klagtes te lê by sowel PANSAT as die Kommissie vir die...
Verklaring oor die nuwe stelsel van belastinginvordering. Mnr. Trevor Manuel, die Minister van Finansies het ‘n nuwe stelsel van belastinginvordering bekend...
MEDIAVERKLARING DEUR PRAAG (PRO-AFRIKAANSE AKSIEGROEP) Die ANC-president, Thabo Mbeki, se verklaring dat Suid-Afrikaners vir leef moet neem met die groot...
MEDIAVRYSTELLING DEUR UITGEWERY PRAAG OP 5 JULIE 2007 Webwerf met al ons boekpublikasies: www.praag.co.za BANDELOSE GEDIGTE, 'n bundel deur die Vlaamse digter...
VERKLARING DEUR PRAAG (PRO-AFRIKAANSE AKSIEGROEP) OP 19 JULIE 2007 Die huidige toestroming van Zimbabwiërs oor die Limpopogrens was die voorspelbare resultaat...
Vanaf www.praag.org: ANC en sy SAUK wil Afrikaners uittart met 'Tshwane' Dan Roodt IN WEERWIL van volgehoue protes en besware daarteen, volhard die SAUK met sy...
Polisie teiken boere pleks van misdadigers Geskryf deur verslaggewer Donderdag, 26 Julie 2007 Die Suid-Afrikaanse Polisie is besig om op te tree teen...
Vanaf www.praag.org: Vervolg De Klerk en Vlok gerus Geskryf deur Dan Roodt Vrydag, 27 Julie 2007 Adriaan Vlok het homself enkele maande gelede verneder deur...
MEDIAVRYSTELLING DEUR UITGEWERY PRAAG OP 2 AUGUSTUS 2007 Praag bied met trots aan, 'n belangwekkende nuwe filosofieboek deur Danie Goosen, wat so pas verskyn...
MEDIAVRYSTELLING OP 16 AUGUSTUS 2007 DEUR PRAAG, GHA EN PRETORIA BLY PRETORIA-KOMITEE Groot betoging op 24 September teen Pretoriase naamsverandering PRAAG en...
Uitgewery Praag nooi u hartlik uit na die bekendstelling van Danie Goosen se nuwe boek Die Nihilisme - notas oor ons tyd. Café Riche, Kerkplein, Pretoria 19...
MEDIAVRYSTELLING DEUR PRAAG (PRO-AFRIKAANSE AKSIEGROEP) OP 14 SEPTEMBER 2006 N 'n maandelange stryd, het 'n PRAAG-lid, mnr. Fanie van Heerden, daarin geslaag...
Geagte lid van die media, Hiermee my toespraak wat oor enkele ure gegee sal word. Hoofpunte daarin is: Embargo: 20.00 op 2 November 2007 FW de Klerk wen die...
Kommentaar vanaf www.praag.org: Behoort ons Mugabe te bewonder? Geskryf deur Dan Roodt Maandag, 10 Desember 2007 Die pas afgelope EU-Afrikaspitsberaad het...
MEDIAVERKLARING DEUR PRAAG (PRO-AFRIKAANSE AKSIEGROEP) Te midde van die ANC se oproep om trou aan sy revolusionre oogmerke te wees in die verkiesing van 'n...
MEDIAVERKLARING DEUR PRAAG (PRO-AFRIKAANSE AKSIEGROEP) OP 19 DESEMBER 2007 PRAAG wens mnr. Jacob Zuma geluk met sy verkiesing as president van die ANC. Ons...
Kommentaar vanaf www.praag.org: Zuma: 'n geleentheid vir die Afrikaner? Geskryf deur Dan Roodt Woensdag, 19 Desember 2007 Teen di tyd weet almal dat Jacob Zuma...
Geagte redakteur, Groot was my verbasing toe ek in ‘n Beeld-hoofartikel lees dat die invloed van die “sosialistiese sienings” van Cosatu en die SAKP ...
Uitgewery Praag doen hiermee 'n oproep aan alle Afrikaanse skrywers, jonk of oud, gepubliseerd of ongepubliseerd, om polities betrokke kortverhale in te dien...
MEDIAVERKLARING DEUR DIE PRO-AFRIKAANSE AKSIEGROEP (PRAAG) OP 12 FEBRUARIE 2008 Ons verwerp die voorgenome eed wat in Suid-Afrikaanse skole deur kinders ...
MEDIAVERKLARING DEUR PRAAG (PRO-AFRIKAANSE AKSIEGROEP) OP 8 MAART 2008 PRAAG (die Pro-Afrikaanse Aksiegroep) spreek sy afkeer uit oor die fasiele en histeriese...
MEDIAVERKLARING DEUR DIE PRETORIA-PEN OP 14 APRIL 2006 (English translation underneath) SPRAAKVRYHEID EN 'RASSISME' Ons, lede van die Pretoria-PEN, n...