Visit the
Groups blog for the latest Yahoo! Groups information
Home
Activity within 7 days:
1 New Member-16 New Messages
Description
Welkom by die webwerf van CR Swart se 1975 matrieks. As jy saam met ons in matriek was sluit gerus by ons aan. Dan kan jy ook na al die foto's, nuusbriewe en ander lekker dinge op die webwerf kyk. As jy nog nie ingeteken het nie doen dit sommer nou. As jy sukkel bel my by 082 853 3235 of epos my by jeano@absamail.co.za
FOTO: Die 30-jarige reunie van CR Swart se 1975 matrieks was 'n reuse sukses. Bykans 50 van ons klasmaats het by Klein Kariba uitgespan vir die naweek en baie se wederhelftes en kinders het saamgekuier. Hier is 'n paar van die wat saamgekeuier het.
AS JY SAAM MET ONS IN MATRIEK WAS EN WIL SAAMGESELS OF NET SAAMLEES SLUIT BY ONS FORUM AAN DEUR OP DIE BLOU BLOKKIE BO AAN DIE WEBBLAD TE KLIEK!!!!!!
JONGSTE NUUS::::
Vir al die jongste nuus oor ons matrieks van 1975 besoek gerus ons nuwe blog op die web by http://www.espee75.blogspot.com