Jesus het geweet van hierdie Jood en sy trawante, Hy het na hulle en ander soos hy verwys in Mattheus 24-25. Vir 'n ander "profesie" oor Afrika gaan kyk by ...
Ek is maar skepties, want dit kan oor waarsêery wees. Lê dit dalk op die vlak van Siener van Rensburg se profesieë wat hierdie tyd baie aandag kry? Mense...
Paul Kruger
Paul.Kruger@...
Sep 1, 2008 10:14 am
7333
Alle poslyslede, Daar is nog 'n nuwe module. Dr PE van der Dussen, Kerk van Christus - Waarheen? Hier is die skakel: ...
AH Bogaards
attie@...
Sep 1, 2008 8:28 pm
7334
Geagte prof. Kruger U is skepties, maar tog laat u die moontlikheid oop dat die profesie dalk waar kan wees. Volgens die kerkgeskiedenis boekie van prof. S. du...
Bouwe Ek glo nie dat hierdie met enige profetiese amp te doen het nie en hierdie man tree ook (sover dit my lyk) nie werklik vanuit 'n vermeende kerklike amp...
Paul Kruger
Paul.Kruger@...
Sep 2, 2008 8:07 am
7336
Sien die volgende artikel oor profesie vandag: What about Prophecy and Tongues Today?, Richard B. Gaffin, Jr.: http://www.opc.org/feature.html Slabbert Le...
Dankie Slabbert Ek het die artikel gelees. In die laaste Vox Viva het ds. Saayman van die NG Kerk ook 'n heel verdienstelike artikel geskryf oor die werking...
Dit is tragies as 'n mens te doen kry met mense wat "Die Siener" se woorde beter ken as die Woord. Mense word verlei om moed te skep vanuit "professieë" van...
Die genoegsaamheidsbeginsel (NGB art.7) is ook op die spel. Mense soek nogsteeds na iets nuuts, nog 'n wonder, of nog 'n profesie, of nog 'n spesiale...
Genade en vrede. As daar een ding is waarvoor ek myself sal verwyt tot op my sterfbed is dit dat ek nie my kinders en gemeentes die eise van dissiplelskap...
henryjackman
Henryjackman@...
Sep 3, 2008 12:21 pm
7341
Slabbert – As die Woord van die HERE genoegsaam is om mense te red (NGB 7, en ek aanvaar dit), is God se openbaring die skepping, onderhouding en regering ...
neelsmalan
neelsmalan@...
Sep 3, 2008 5:50 pm
7342
Ons bely in NGB art.2 die skepping, onderhouding en regering red nie die mens nie, maar is daar om die mense te 'oortuig en hulle alle verontskuldiging te...
"Die Seun is die finale Profeet, nie net die hoogste Profeet nie. Sy Woord/Openbaring is ook finaal." Tydens sy lewe op aarde het Christus nie alle geopenbaar...
Ja, as ek dit so kan stel: Christus is die finale Profeet deur sy apostels en nuwe testamentiese profete: 20 gebou op die fondament van die apostels en...
Te oortuig waarvan? From: calvyn@yahoogroups.com [mailto:calvyn@yahoogroups.com] On Behalf Of Slabbert Le Cornu Sent: Wednesday, September 03, 2008 10:16 PM ...
neelsmalan
neelsmalan@...
Sep 4, 2008 8:27 pm
7346
Goeiedag! Na meer as 'n jaar van afwesigheid, net 'n kort insetsel: Een vd Skrifgedeeltes wat meestal deur charismate aangehaal word in hierdie verband is...
"Ons ken Hom deur twee middele: Ten eerste deur middel van die skepping, onderhouding en regering van die hele wêreld. Dit is immers voor ons oë soos 'n mooi...
Alle poslyslede, Calvyn se Kategismus is nou ook beskikbaar vir e-Sword. Laai dit hier af: http://www.enigstetroos.org/Calvyn_Kategismus.exe Hartlike...
AH Bogaards
attie@...
Sep 5, 2008 9:21 am
7349
Alle poslyslede, Hier is 'n tuisblad ( http://www.preachinglibrary.za.org/ ) wat ek graag sterk wil aanbeveel: Preaching Library ".a workman who does not need...
AH Bogaards
attie@...
Sep 5, 2008 1:36 pm
7350
Meeste van ons is bekend met die werk van 'Focus on the Family', 'n bediening wat daarop gefokus is om die Christelike gesin te versterk vanuit 'n bybelse...
Geplaas op versoek van 'n stille deelnemer aan die lys. Groete Die Moderator Business Day 8 September 2008 *ANC charms Afrikaner groups* /Karima Brown/ ...
Vodacom reik tans aandele uit aan "qualified" werknemers. "Qualified" beteken natuurlik enigiets wat nie is wat Vodacom as wit beskou nie. As daar enige mense...
Ek lees die volgende in Calvyn se kategismus : "Vraag 371: Maar het Christus Judas dan nie waardig aan die gemeenskap geag nie hoewel hy goddeloos was. ...
"Verder, hoewel die sakramente en die sake waarvan hulle tekens is, bymekaar hoort, word nie beide deur alle mense ontvang nie. Die goddelose mens ontvang wel...
Dankie Slabbert Dit bevestig dus dat die argument dat Judas nie die sakrament ontvang het nie, as begronding vir die kerklike tug, nie 'n geldige begronding is...
1. September 10, 2008 Al Qaeda declares Coptic priest Zakaria Botros "one of the most wanted infidels in the world" And offers 60 million for his head. More on...
"Using state-of-the art satellite technology to bypass the efforts of Islamic governments to keep the gospel out of their countries ..." Dis ook weereens...
Broeders, Hier is 'n webblad waarteen ek almal wil waarsku: http://www.davidcox.com.mx:80/library/library.htm Daar is so baie boeke wat 'n mens kan en wil...
Ek was onlangs geskok toe ek lees van 'n kerkordelike reeling wat die Gereformeerde Kerke (Vrijgemaakt) {GK(v)} ingevoer het. In die onlangse sinode van...
Broeders, Daar is aan die gemeentes 'n pamflet uitgestuur met die naam "Afrikaanse Bybelvertalingsprojek" - Proefvertaling deur die Bybelgenootskap. Dit word...