Die Esra Instituut bied aan DIE MISDAADSEMINAAR Plek: Gereformeerde Kerk, Brits-Wes Datum: Saterdag, 21 Julie 2007 Kostes: R80 per persoon (sluit in:...
7054
Bouwe van der Eems
vandereems
May 10, 2007 5:27 am
FREE SPEECH Swedish Pastor Sentenced for 'Hate Speech' By Dale Hurd CWNews September 10, 2004 CWNews.org –A lot of people think of Sweden as a 'tolerant39;...
7055
Maria Jonsson
marjonss
May 10, 2007 1:59 pm
Hierdie artikel is reg. Ons het sedert 4-5 jaar 'n wet teen sgn. "hate speech". Kanada het sedert ek glo 2003 of 2004 ook so'n wet. Hierdie dominee het...
7056
Bouwe van der Eems
vandereems
May 14, 2007 10:12 am
Ek sien dat 'n artikel onder my naam geplaas is in die Kerkpad met die titel "Wat se die Bybel regtig" gedateer 28 Maart 2007. Neem asb. kennis dat dit nie ek...
7057
Slabbert Le Cornu
esra710
May 16, 2007 6:21 am
Spreker: dr. John Hartnett Plek: Lesingsaal 101, Gebou G20, Universiteitstraat, NWU, Potchefstroom Lesings: 1) Is the Bible Relevant in an Age of Science? 2)...
7058
Nico van der Dussen
ramkat2002
Jun 5, 2007 9:59 am
Goeiedag, Ons het weer poste beskikbaar: VDDB PROJEKONDERSTEUNING SDIENSTE BOUBEDRYF - MYNBOU - INDUSTRIEEL Bourekenaars Beplanners Koste-bestuurders ...
7059
Francois v Deventer
ligstryders_sa
Jun 8, 2007 3:29 am
nou begin dit deurskemer self na die media dat die NG Kerk begin om basiese dinge wat die Bybel as waar vertel begin bevraagteken netsoos sommige afvallige...
7060
Francois v Deventer
ligstryders_sa
Jun 12, 2007 11:41 am
Genoom : anti-evolusie Dr Gert Kruger van die Universiteit van Kwazulu-Natal, Dept Chemie, sal op Woensdag 20 Junie 2007 19:30 in die Kerksaal van...
7061
Slabbert Le Cornu
esra710
Jun 15, 2007 7:34 am
Sal u asb so gaaf wees en die advertensie hieronder in u nuusbrief plaas. Dankie en groete Slabbert Le Cornu _______________ GK, Carletonville Tel & faks: 018...
7062
AH Bogaards
attie@...
Jun 15, 2007 7:42 am
Broeders en susters, Calvyn se kommentare op die Ou Testament (Engels) is deur Willem Swanepoel verwerk vir Bibleworks en kan afgelaai word by hierdie adres: ...
7063
Nico van der Dussen
ramkat2002
Jun 23, 2007 4:48 pm
VDDB is 'n konsultantfirma wat onder andere dienste in die mynbou en boubedryf lewer vir die beraming, beplanning en beheer van kapitaalkoste van projekte....
7064
Slabbert Le Cornu
esra710
Jul 11, 2007 2:10 pm
Die volgende boek is beskikbaar by Augustine Bookroom (012-9934606 of augustinebookroom@...). Koop en lees dit gerus, want al die (ou) argumente vir...
7065
AH Bogaards
attie@...
Jul 12, 2007 6:36 pm
Geagte broeders, Al Calvyn de kommentare (Engelse vertaling) is nou verwerk vir BibleWorks. Hierdie groot werk is gedoen deur broeder Willem Swanepoel. Hy is...
7066
AH Bogaards
attie@...
Jul 13, 2007 10:10 am
Geagte broeders, Ek wil net u aandag daarop vestig dat u hierdie lêer (chm) ook sonder BibleWorks kan lees. Al wat u moet doen, is om die zip-lêer af te laai...
7067
AH Bogaards
attie@...
Jul 19, 2007 2:59 am
Geagte broeders, Net weer i.v.m. BibleWorks: Augustine Bookroom in Pretoria het dit. Hulle epos is augustinebookroom@... en hulle telefoonnommer is...
7068
Slabbert Le Cornu
esra710
Jul 20, 2007 5:20 pm
Die *Esra Instituut* bied aan *DIE MISDAADSEMINAAR* Plek: Gereformeerde Kerk, Brits-Wes Datum: Saterdag, 21 Julie 2007 Kostes: R80 per persoon (sluit in:...
7069
Slabbert Le Cornu
esra710
Jul 25, 2007 7:26 pm
*VCHO-Kongres* *Datum: *25 Augustus 2007 *Plek:* Kerksentrum, AP Kerk Pretoria-Oos, Glenwoodlaan 48, Lynnwood Glen, Pretoria *Kongrestema: *Die verband...
7070
AH Bogaards
attie@...
Aug 1, 2007 8:12 pm
Geagte broeders en susters My tuisblad http://www.EnigsteTroos.org het 'n "facelift" gekry. Ek dink dit is regtig die moeite werd om 'n bietjie te gaan kyk. ...
7071
AH Bogaards
attie@...
Aug 1, 2007 8:16 pm
Geagte broeders en susters, Die elektroniese weergawes van Keil en Calvyn is opgegradeer. Daar is ook 'n nuwe werk, Reformed Confessions. Gaan direk na hierdie...
7072
Bouwe van der Eems
vandereems
Aug 2, 2007 2:31 pm
Hierdie is dalk 'n voorskou van hoe die NG Kerk kan skeur rondom die onderwerp van homoseksualisme. - Bouwe ... Archbishop: Absence of Orthodox Anglicans...
7073
AH Bogaards
attie@...
Aug 23, 2007 5:31 pm
Broeders en susters, JG Feenstra se deeglike en baie bekende verklaring van die Dordtse Leerreëls is deur broeder Willem Swanepoel verwerk vir e-Sword en kan...
7074
josefldutoit
Aug 27, 2007 6:25 am
Lesers wat ge-interesseerd is in die Gereformeerde Kerke in Suid- Afrika se besluit in 2006 AD om by die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke aan te sluit, behoort...
7075
Francois v Deventer
ligstryders_sa
Aug 28, 2007 6:07 am
FVD: Of dit nou waarnemer status is of nie maak nie saak nie. Ps 1 is duidelik dat ons nie in die kring van die spotters moet sit/staan/loop nie. Buitendien as...
7076
Slabbert Le Cornu
esra710
Sep 1, 2007 7:37 pm
Sien die Standard Bearer uitgawe van Mei 1, 2007 oor die belangrike onderwerp van Sabbatsheiliging, beskikbaar by: ...
7077
Slabbert Le Cornu
esra710
Sep 1, 2007 9:32 pm
Die Esra Verslag met die lesings van die Misdaadseminaar, gehou op Saterdag, 21 Julie 2007 AD Inhoud 1. Teorieë oor die oorsake en oplossings vir misdaad, dr....
7078
Slabbert Le Cornu
esra710
Sep 15, 2007 3:03 am
In vandag se Beeld: Wit vroue Sep 13 2007 06:36:50:330PM - (SA) "Geslagte, selfs eeue lank, is teen vroue gediskrimineer - veral in die werkplek. ...
7079
Nico van der Dussen
ramkat2002
Sep 27, 2007 6:13 am
VDDB is 'n konsultantfirma wat kostebestuursdienste lewer vir mynbou, industriële en bouprojekte. * Pos:* Junior sekretaresse * Vereistes:* Vaardig in...
7080
Slabbert Le Cornu
esra710
Sep 28, 2007 10:12 am
Ek het nog altyd gewonder waar die spitsvondige opmerking vandaan kom wat sê dat doppers wat dans gaan hel toe. In gister (27/09/2007) se "Aardklop-Beeld" op...
7081
Slabbert Le Cornu
esra710
Sep 30, 2007 11:25 am
" Die HERE het groot dinge aan ons gedoen, ons was bly ! " - Psalm 126:3 Met groot blydskap kan ek aankondig dat vanaand (of is dit vanoggend?) om 00h00 daar...
7082
AH Bogaards
attie@...
Oct 1, 2007 6:13 am
Geagte broeders en susters, JG Feenstra se verklaring van die Kategismus is deur broeder Willem Swanepoel verwerk vir e-Sword. Baie dankie, Willem. Julle kan...