sien ingeslote artikel wat vertel van die vorige Kommunistiese leier van Sjina wat erken het dat hy dit oorweeg het om die Christendom die enigste amptelike...
Ek het sopas die berig hieronder gelees. Is dit so dat baie 'saint's' eintlik gelowiges was wat deur die Roomse verbrand of doodgemartel is, en saint's...
As jy na baie van die heiliges van die Roomse kerk kyk sal jy verbaas wees om te sien dat baie van hulle ou afgode was, wat slegs 'n nuwe naam gekry het. Jou...
B Wesseloo
wesrek@...
Apr 6, 2007 8:22 am
7046
"They reached the conclusion that our Christian heritage is foundational to our prosperity." Natuurlik is die kommunis/globalis/konspiritualis is maar alte...
"Heaven goes by favour. If it went by merit, you would stay out and your dog would go in." Mark Twain Groete, Desmond Andriesse [Non-text portions of this...
Beste broeders en susters, Ek het die kommentaar van Keil en Delitzsch (verwerk vir BibleWorks 7) opgelaai na hierdie adres: ...
AH Bogaards
attie@...
Apr 13, 2007 8:41 pm
7049
Gebruikers van BibleWorks kan die drie formuliere van eenheid en die Westminster Konfessie by hierdie adres aflaai: http://www.enigstetroos.org/usermodules.htm...
AH Bogaards
attie@...
Apr 21, 2007 8:40 am
7050
Gereformeerdes meen dat die 5de gebod beteken dat jy gehoorsaam met wees aan die owerheid van die land, soos wat die HK dit stel. "Ek moet my vader en moeder...
Dag, Ek ken dit self by die Gereformeerde Kerk Pretoria. Pretoria se strate word sommer net gesluit vir een of ander fietsry byeenkoms. En dan kan 'n mens nie...
Dit is heeltemal moontlik dat ek die saak destyds in SA verkeerd verstaan het en/of die sake wat ek hieronder noem in die tussentyd al verander het, maar dit...
Die Esra Instituut bied aan DIE MISDAADSEMINAAR Plek: Gereformeerde Kerk, Brits-Wes Datum: Saterdag, 21 Julie 2007 Kostes: R80 per persoon (sluit in:...
FREE SPEECH Swedish Pastor Sentenced for 'Hate Speech' By Dale Hurd CWNews September 10, 2004 CWNews.org –A lot of people think of Sweden as a 'tolerant'...
Hierdie artikel is reg. Ons het sedert 4-5 jaar 'n wet teen sgn. "hate speech". Kanada het sedert ek glo 2003 of 2004 ook so'n wet. Hierdie dominee het...
Ek sien dat 'n artikel onder my naam geplaas is in die Kerkpad met die titel "Wat se die Bybel regtig" gedateer 28 Maart 2007. Neem asb. kennis dat dit nie ek...
Spreker: dr. John Hartnett Plek: Lesingsaal 101, Gebou G20, Universiteitstraat, NWU, Potchefstroom Lesings: 1) Is the Bible Relevant in an Age of Science? 2)...
Goeiedag, Ons het weer poste beskikbaar: VDDB PROJEKONDERSTEUNING SDIENSTE BOUBEDRYF - MYNBOU - INDUSTRIEEL Bourekenaars Beplanners Koste-bestuurders ...
nou begin dit deurskemer self na die media dat die NG Kerk begin om basiese dinge wat die Bybel as waar vertel begin bevraagteken netsoos sommige afvallige...
Sal u asb so gaaf wees en die advertensie hieronder in u nuusbrief plaas. Dankie en groete Slabbert Le Cornu _______________ GK, Carletonville Tel & faks: 018...
Broeders en susters, Calvyn se kommentare op die Ou Testament (Engels) is deur Willem Swanepoel verwerk vir Bibleworks en kan afgelaai word by hierdie adres: ...
AH Bogaards
attie@...
Jun 15, 2007 7:42 am
7063
VDDB is 'n konsultantfirma wat onder andere dienste in die mynbou en boubedryf lewer vir die beraming, beplanning en beheer van kapitaalkoste van projekte....
Die volgende boek is beskikbaar by Augustine Bookroom (012-9934606 of augustinebookroom@...). Koop en lees dit gerus, want al die (ou) argumente vir...
Geagte broeders, Al Calvyn de kommentare (Engelse vertaling) is nou verwerk vir BibleWorks. Hierdie groot werk is gedoen deur broeder Willem Swanepoel. Hy is...
AH Bogaards
attie@...
Jul 12, 2007 6:36 pm
7066
Geagte broeders, Ek wil net u aandag daarop vestig dat u hierdie lêer (chm) ook sonder BibleWorks kan lees. Al wat u moet doen, is om die zip-lêer af te laai...
AH Bogaards
attie@...
Jul 13, 2007 10:10 am
7067
Geagte broeders, Net weer i.v.m. BibleWorks: Augustine Bookroom in Pretoria het dit. Hulle epos is augustinebookroom@... en hulle telefoonnommer is...
AH Bogaards
attie@...
Jul 19, 2007 2:59 am
7068
Die *Esra Instituut* bied aan *DIE MISDAADSEMINAAR* Plek: Gereformeerde Kerk, Brits-Wes Datum: Saterdag, 21 Julie 2007 Kostes: R80 per persoon (sluit in:...
Geagte broeders en susters My tuisblad http://www.EnigsteTroos.org het 'n "facelift" gekry. Ek dink dit is regtig die moeite werd om 'n bietjie te gaan kyk. ...
AH Bogaards
attie@...
Aug 1, 2007 8:12 pm
7071
Geagte broeders en susters, Die elektroniese weergawes van Keil en Calvyn is opgegradeer. Daar is ook 'n nuwe werk, Reformed Confessions. Gaan direk na hierdie...
AH Bogaards
attie@...
Aug 1, 2007 8:16 pm
7072
Hierdie is dalk 'n voorskou van hoe die NG Kerk kan skeur rondom die onderwerp van homoseksualisme. - Bouwe ... Archbishop: Absence of Orthodox Anglicans...