Search the web
Sign In
New User? Sign Up
calvyn · Calvinistiese Poslys
? Already a member? Sign in to Yahoo!

Yahoo! Groups Tips

Did you know...
Want your group to be featured on the Yahoo! Groups website? Add a group photo to Flickr.

Best of Y! Groups

   Check them out and nominate your group.
Having problems with message search? Fill out this form to ensure your group is one of the first to be migrated to the new message search system.

Messages

  Messages Help
Advanced
Messages 6958 - 6987 of 7672   Oldest  |  < Older  |  Newer >  |  Newest
Messages: Simplify | Expand   (Group by Topic) Author Sort by Date ^
6958
Wys jou net, as jy dink jy kan maar aan die Here se Woord verander is daar geen paal of perk nie. Nico van der Dussen <calvyn@...> wrote: ... Dit...
Stini Vorster
vstienie
Offline Send Email
Nov 2, 2006
5:46 am
6959
Jan Stander :- ... Ons weet mos darem wat vir hierdie Hollander wag! Openbaring 22:19  En as iemand iets van die woorde van die boek van hierdie profesie...
Jan Stander
jannas@...
Send Email
Nov 2, 2006
1:15 pm
6960
Genade vir julle en vrede. Ek skryf hier uit Deltona, Florida, VSA. Nic Lee het die Calvynepos by my aanbeveel. Ek reaggeer op jou regverdige verontregting wat...
henry jackman
Henryjackman@...
Send Email
Nov 3, 2006
6:02 am
6961
Frenda Magdalena van Heerden is om 18:10 gebore. Sy weeg 'n gesonde 4.56 kg. Ons dank aan ons Hemelse Vader vir die gawe en dat alles goed afgeloop het. Groete...
Hannes van Heerden
johannesbvh
Offline Send Email
Nov 3, 2006
6:05 am
6962
TWEEDEHANDSE BOEKE TE KOOP - De Catechismuspreek in haar verskeidenheid, K. Dijk R50 - Die genade van gehoorsaamheid, Johan Cilliers, R40 - Swart reeks: 1 en 2...
9220050419 Le Cornu
12610356@...
Send Email
Nov 6, 2006
3:07 pm
6963
Hierby my voordrag tydens die Kaaplandse Kongres van die Verkennerbeweging op 21 Oktober 2001 Groete Martin Jordaan Die Islam - Godsdienstige bedreiging en...
Martin Jordaan
mardewyk
Offline Send Email
Nov 6, 2006
3:18 pm
6964
Enige kommentaar op die groep "The World's Last Chance" (worldslargechance.com) se aanspraak dat diegene wat die Sabbat op Sondae eerder as Saterdae herdenk,...
jbhavenga
Offline Send Email
Nov 22, 2006
10:00 am
6965
Die rede is eenvoudig: ons kyk nie van in die wetsonderhouding nie, maar in die vervulling van die wet: Jesus Christus! Net so met die Sondag: Die wettiese...
van der Dussen, Pieter
pvanderdussen@...
Send Email
Nov 22, 2006
10:35 am
6966
Dag, lees - waarskynlik tot jou ontsteltenis - die berig by: http://www.news24.com/Beeld/Wereld/0,,3-71_2034008,00.html Meer inligting oor die jongste poging...
Nico van der Dussen
ramkat2002
Offline Send Email
Nov 22, 2006
3:17 pm
6967
Die Here het gesê ses dae moet ons werk en die sewende rus. Watter dag is die sewende. As ek sewe klippies in my hand het wys my die sewende een? Tradisie in...
B Wesseloo
wesrek@...
Send Email
Nov 23, 2006
7:05 am
6968
sien ingeslote artikel wat uitwys dat die sondes van min kinders van Westerlinge begin om hulle in te haal. bron:http://www.telegraph.co.uk/money/main.jhtml? ...
ligstryders_sa
Offline Send Email
Nov 24, 2006
12:49 pm
6969
"Sal God hulle straf omdat hulle nie die Sabbatdag heilig soos ons dit sien nie. Nee glad nie." Hoe weet jy dit? Miskien sal hy. - Bouwe [Non-text portions of...
Bouwe van der Eems
vandereems
Offline Send Email
Nov 24, 2006
1:47 pm
6970
'n Mens moet nie Nuwe Lewende Vertaling (NLV) beskou vir wat dit is en nie meer daarvan verwag nie: Dis 'n vrye vertaling, 'n parafrase . Ek het nog nie na...
Paul Kruger
Paul.Kruger@...
Send Email
Nov 27, 2006
7:33 am
6971
Jammer dan sou al die vorige Christenne gestraf word daarvoor, die dissipels inkluis. Hulle het die Saterdag wat die Jode se Sabbatdag was Sinigoge toe gegaan...
B Wesseloo
wesrek@...
Send Email
Dec 1, 2006
12:06 pm
6972
Onderstaande vanaf Prof PP Kruger. Hy het probleme om direk op die lys te pos. ...
Nico van der Dussen
ramkat2002
Offline Send Email
Dec 1, 2006
12:07 pm
6973
Vorige skrywer skryf: My GOd het my verlos van al die moets en moenies... [Hannes] Is dit waar? Moet mens nie liewer sê God het my verlos van die vereiste om...
Hannes van Heerden
johannesbvh
Offline Send Email
Dec 2, 2006
10:03 am
6974
Die sabbatdag moet gedenk/onderhou en geheilig word (Ex 20:8; Deut 5:12; Ex 16:23, 25, 26; 31:16; 35:2, 3; Lev 26:2; Eseg 20:12,16,20; Jes 58:13;). Die sewende...
Coen de Beer
boodskapper4
Offline Send Email
Dec 2, 2006
2:05 pm
6975
Geagte poslyslede, Daar het nog 'n verklaring van die Dordtse Kerkorde vanuit die (amerikaans-nederlandse) gereformeerde wereld die lig gesien: Notes on the...
Slabbert Le Cornu
esra710
Offline Send Email
Dec 4, 2006
4:43 am
6976
"My GOd het my verlos van al die moets en moenies..." As julle My liefhet, bewaar my gebooie. - Joh.14:15 Maak ons dan die wet tot niet deur die geloof? Nee,...
Slabbert Le Cornu
esra710
Offline Send Email
Dec 4, 2006
4:44 am
6977
Dit is duidelijk dat jy heeltemaal glad niks van die OT wat wys op die beloofde Verlosser en van Jesus se werk verstaan het nie. Verskoon, ek bedoel natuurlik...
Maria Jonsson
marjonss
Offline Send Email
Dec 4, 2006
4:46 am
6978
Geliefdes genade en vrede. As die Wet 'moets en moenies' was, dan is God se Wese, Essensie en eienskappe ook n klomp moets in moenies. Ek's bevrees dat 'moets...
henry jackman
Henryjackman@...
Send Email
Dec 4, 2006
4:26 pm
6979
Maria God beveel dat die Sabbatdag gedenk/onderhou en geheilig moet word (Ex 20:8; Deut 5:12; Ex 16:23, 25, 26; 31:16; 35:2, 3; Lev 26:2; Eseg 20:12,16,20; Jes...
Coen de Beer
boodskapper4
Offline Send Email
Dec 5, 2006
6:36 am
6980
Vir die wat belangstel in meer inligting, lees gerus "The Christian Sabbath: Examined, Proved, Applied" deur Brain Schwertley...
Roets, Nicolaas
nicolaas.roets@...
Send Email
Dec 5, 2006
7:30 am
6981
Geagte boekvriende, Einde November 2006 het ek my teologiese studies voltooi aan die TSP en is deur Part-Sinode Bosveld beroepbaar gestel as proponent in die...
Slabbert Le Cornu
esra710
Offline Send Email
Dec 5, 2006
5:37 pm
6982
*THE COVENANT OF GRACE* *by Louis Berkhof* [*Manual of Christian Doctrine*, Grand Rapids, MI: Eerdmans, 1933, p.157-159 ] *Nota*: Louis Berkhof gee hier 'n...
Slabbert Le Cornu
esra710
Offline Send Email
Dec 8, 2006
7:41 am
6983
Baie geluk, Mag die HERE jou tot eer en verheerliking van Sy Koninkryk gebruik. Ons bid ook dat jy jou in die bediening jou sal hou by die ware Evangelie en...
Koos
opperman@...
Send Email
Dec 8, 2006
7:42 am
6984
Sien die volgende hulpmiddel vir Bybelstydie (NET Bible) wat beskikbaar is om af te laai by: http://www.bible.org/index.php?scid=3 *Accurate, Readable and...
Slabbert Le Cornu
esra710
Offline Send Email
Dec 8, 2006
7:45 am
6985
Dit is jammer dat weer een sin aangehaal word en daardeur word geimpliseer dat ek dan die Wette van van God as nie belangrik ag nie. Dit is belangrik maar nie...
B Wesseloo
wesrek@...
Send Email
Dec 8, 2006
7:45 am
6986
Ek dink ons mis die punt. Dit is waar dat God wil hê ons moet Hom in dankbaarheid gehoorsaam, maar dit is gehoorsaamheid volgens sy wet, en nie wat ekself...
Slabbert Le Cornu
esra710
Offline Send Email
Dec 11, 2006
5:54 pm
6987
Goeiedag, Soos in die verlede, kan diegene wat weet van Gelofte dag vieringe dit asb weer bekend maak op die poslys. Groete Niclaas ...
Roets, Nicolaas
nicolaas.roets@...
Send Email
Dec 13, 2006
7:29 am
Messages 6958 - 6987 of 7672   Oldest  |  < Older  |  Newer >  |  Newest
Advanced
Add to My Yahoo!      XML What's This?

Copyright © 2009 Yahoo! Inc. All rights reserved.
Privacy Policy - Terms of Service - Guidelines - Help