Die werk wat die VTM en die erfenisstigting doen om die kultuurgeskiendenis van die Afrikaner lewendig te hou, word hoog op prys gestel, maar dis met...
6878
9220050419 Le Cornu
12610356@...
Aug 8, 2006 7:23 am
TWEEDEHANDSE BOEKE - Totius se Versamelde Werke, 7 dele (1961-uitgawe), R300-00 - Gebruike en Gewoontes in die Bybel, Stander en Louw, R80-00 - Mijne...
6879
lourens_venter
Aug 8, 2006 7:25 am
Die Gereformeerde Korps Veritas Vincet Bied aan: `Neergedaal ter helle': uit die geskiedenis van `n interpretasieprobleem Spreker: dr. ALA Buys Datum: Dinsdag...
Beste Nicholaas, Jy is heeltemal reg. Ons voorouers sou nooit hierdie 'lewende geskiedenis39;-beoefening op Sondag goedgekeur het nie. Dis tragies dat mense wat...
6882
Stini Vorster
vstienie
Aug 14, 2006 6:47 am
Geagte mede-gelowiges, Ek het in Totius se Versamelde Werke op die volgende stuk afgekom (bestaande uit sewe dele, ek plaas die eerste deel). Dis of dit vir...
6883
Paul Kruger
SBBPPK@...
Aug 14, 2006 7:33 am
Onderstaande kennisgewing het betrekking: 1. Dit kan alleen maar verwelkom word as daar gesonde, akademiese gesprek oor bepaalde sake gevoer word - ook oor...
6884
Stini Vorster
vstienie
Aug 21, 2006 6:23 am
Prof Paul Kruger skryf ’n week gelede: “Dit kan alleen maar verwelkom word as daar gesonde, akademiese gesprek oor bepaalde sake gevoer word - ook oor sake...
6885
Bouwe van der Eems
vandereems
Aug 25, 2006 6:35 am
"Hier moet dan ook ernstig besin word of die TSP hom nog besig hou met teologie, en of hy hom besig hou met logiese beredenering (akademiese gesprek?) waar...
6886
Stini Vorster
vstienie
Aug 25, 2006 6:40 am
Die Eenheid van die Kerk 2. VEELVORMIGHEID In die apostoliese kerk het reeds verskille van gevoelens bestaan aangaande baie belangrike leerstellinge; maar...
6887
Stini Vorster
vstienie
Aug 25, 2006 6:45 am
Ek plaas graag die vierde artikel in Totius se reeks oor die eenheid van die kerk. Vireers net gou ’n opsommende aanhaling: “...die kerk is één, juis...
6888
Stini Vorster
vstienie
Aug 26, 2006 12:42 pm
Hiermee die vyfde artikel in Totius se reeks oor die eenheid van die Kerk. Die Eenheid van die Kerk 5. [WORTEL-EENHEID] Ons is nog altyd besig met die...
6889
9220050419 Le Cornu
12610356@...
Aug 28, 2006 8:37 am
Sien ook die volgende artikel: "Logic and Scripture", by: http://www.cprf.co.uk/articles/logicandscripture.htm Hier is 'n kort uitreksel: "Logic is simply...
6890
Stini Vorster
vstienie
Aug 31, 2006 1:15 pm
Totius: “Maar hoe is dit, helaas, in Suid-Afrika gesteld? Hulle wil wel die kerke as inrigtinge een maak maar bekommer hulle min oor die kerk as lewende...
6891
9220050419 Le Cornu
12610356@...
Sep 1, 2006 10:24 am
Tweedehandse boeke te koop - Jameson, Fausset & Brown's Commentary on the Whole Bible, 6 volumes: R300-00 - De Psalmen Dawids (Spurgeon se verklaring van die...
6892
Martin Jordaan
mardewyk
Sep 1, 2006 10:24 am
Hiermee stel ek julle in kennis dat ek my alternatiewe vonkposadres mardewyk@... termineer omdat ek te veel gemorspos en ander probleme daarmee het....
6893
Nico van der Dussen
ramkat2002
Sep 4, 2006 12:56 pm
Goeiedag, Nog 'n vakature beskikbaar. Baie dankie aan almal wat vorige sulke advertensies in die nuusbriewe geplaas het. Broedergroete Nico vd Dussen ...
6894
Stini Vorster
vstienie
Sep 7, 2006 5:11 am
Totius: “Mense kan hulle tot ’n plaaslike gemeente verenig deur saam te stem op die punt van die belydenis, sakramentsbediening en tug. Waar die eenheid op...
6895
9220050419 Le Cornu
12610356@...
Sep 7, 2006 5:13 am
Versprei asb. soos julle goed dink. Hennie Mouton ... Ek bied DV vier skeppingslesings aan op die Maandagaande soos hieronder getoon. Plek: NG Kerk...
6896
Dr Francis Nigel Lee
nigeldixie
Sep 7, 2006 5:14 am
... From: Dr Francis Nigel Lee Sent: Thursday, September 07, 2006 10:47 AM Subject: Highlights of and apparently final update on almost 72-year-old Dr. Lee's...
6897
Stini Vorster
vstienie
Sep 11, 2006 6:31 am
Totius: “Mense kan hulle tot ’n plaaslike gemeente verenig deur saam te stem op die punt van die belydenis, sakramentsbediening en tug. Waar die eenheid op...
6898
astridkoetsier
Sep 11, 2006 6:45 am
Ek het 'n paar jaar gelede die boek: "Het ene doel van God - een antwoord op de leer van de eeuwige straf" deur Jan Bonda gelees. Is daar iemand wat van die...
6899
Stini Vorster
vstienie
Sep 11, 2006 6:51 am
Vergun my die bymekaarvoeg van onderstaande aanhalings: Sg. ‘vernuwing’ in leer en belydenis is veral vandag weer ‘n uiters aktuele kwessie in die...
6900
Dr Francis Nigel Lee
nigeldixie
Sep 16, 2006 8:36 am
Luther classified the Anabaptists as being of the same ilk as the Judaistic fanatics at the destruction of Jerusalem in 70 A.D. He also compared them to the...
6901
Martin Jordaan
mardewyk
Sep 18, 2006 7:32 am
... From: Louw - Hogsback To: vryspraak@... Sent: Friday, September 15, 2006 12:10 AM Subject: FW: Passing of a beloved old friend Today we mourn the...
6902
Dr Francis Nigel Lee
nigeldixie
Sep 22, 2006 6:42 am
Eseg. 40-48 is 'n wonderlike voorspelling v.d. uitbreiding v.d. Christelike.Kerk onder alle volke tot aan die uiteindes v.d. aarde en tot aan die einde v.d....
6903
9220050419 Le Cornu
12610356@...
Sep 22, 2006 6:43 am
1. Tweedehandse boeke - Verclaringe op den Catechisme der Christelicker Religie, door H. Bastingius (1594, weer uitgegee deur Rutgers, 1893). Dit is sy...
6904
Martin Jordaan
mardewyk
Sep 22, 2006 6:44 am
Is dit nie waarheen die "Christian Right" in Amerika ook oppad is nie? Die enigtste verskil is dat hulle dit tans nog doen deur hulle invloed op die ...
6905
leendertvanoostrum
leendertvano...
Sep 25, 2006 10:07 am
... nie? Die ... op die ... Hmmmmm....... Die anabaptistiese konneksie. Opmerklik dat die Amerikaanse "religious right" ook sterk gedryf word uit die geledere...
6906
Dr Francis Nigel Lee
nigeldixie
Sep 25, 2006 10:10 am
Inderdaad! Bush is 'n pion v.d. VSA Dispensationaliste en 'n lakei v.d. Sioniste. Soos self Mandela in 'n oomlk van rare heldersiendheid gesê het: ,,Bush...