Josef skryf: Let ook op hoe Mnr Bantjes bv nie byvoeg dat Ds Cilliers (natuurlik nie amptelik "Ds" nie, maar myninsiens wel "De facto" "Ds") [Leendert] Sarel...
"Hierdie tyd van die jaar is daar maar altyd die twee debatte wat gevolg word. Aan die een kant Mag ek kersfees vier of nie? En aan die anderkant Moe ek...
9220050419 Le Cornu
12610356@...
Jan 3, 2006 8:05 am
6657
Die saak dat ons as gelowiges nie Kersfees en Paasfees moet vier nie,pas nou mooi in by die gees van die wereld.Is dit dan nie ook wat die VSA president nou se...
Koos
opperman@...
Jan 3, 2006 8:06 am
6658
Beste mnr. Du Toit, Ons het op 16 Des. die voorreg gehad om na Prof. Adriaan Pont te luister. Ek het na die tyd bietjie met hom oor die gelofte gesels. Hy is...
Ek heg onderaan `n saamgevoegde volledige uiteensetting soos stukgewys in my vorige boodskappe oor die 1838-Gelofte geberedeneer is. Ek besef dit is herhaling,...
Beste Maria en mnr. Wesseloo, Geloftedag en Kersfees het niks met mekaar te doene nie. Die een is 'n belofte gemaak (deur die Afrikanervolk) aan die Here, en...
16 Desember - "Dankseggingsdag" - ja, van harte. Dan kan almal wat wil daarmee identifiseer, ook Afrikaners/Boere wat Latertrekkers was of Europeërs wat later...
Paul Kruger
SBBPPK@...
Jan 4, 2006 6:09 am
6662
`n Paar los punte n.a.v. verskillende bydraes: Br Leendert is 100% in die kol om aan te dui dat Sarel Cilliers nie by magte was om die sakramente te bedien...
1) Cilliers Ek let op dat ek in my vertaling van Cilliers se herinneringe die frase "als een Sabbat" wat twee keer voorkom, eerstens met "soos `n Sabbat" en...
Jan Stander :- ... Net so terloops, en eintlik heeltemal van die punt af - is dit korrek om hier van die Roomse Kerk te praat? Behoort mens nie slegs van 'n...
Stander, Jan
Jan.Stander@...
Jan 5, 2006 6:17 am
6665
Josef skryf: Br Leendert is 100% in die kol om aan te dui dat Sarel Cilliers nie by magte was om die sakramente te bedien nie, aangesien hy in daardie sin geen...
Dagsê, Die volgende inligting van die drie persone onder bespreking is te vinde in PS De Jong, Die Lewe Van Erasmus Smit: Die verhouding tussen Smit en...
Geagte mnr. Du Toit, U sê: ‘Dit opsigself maak nie van Geloftedag (in Suid-Afrika), of Oranje-dag (in Noord-Ierland), of Koninginne-dag (in Nederland), of...
Ek lees vandag op sinode2006 "Ons het ook die baie goeie nuus dat daar vandag bande gesluit is met die Gereformeerde Kerke in Nederland (Vrijgemaakt)." Maar as...
... die > Voortrekkers sou beweeg om net 'n kerkgebou te bou pleks van die ... kerkgebou!). Weereens waardevolle inligting. Dankie daarvoor. Ek het dit nie...
As ek dit reg verstaan dan mag ek dankseggingsdae hê, maar nie heilige dae nie. Met alle respek aan die skrywer, soos daar met Geloftedag omgegaan word is dit...
B Wesseloo
wesrek@...
Jan 9, 2006 6:31 am
6671
"The earlier Anabaptist Congregations totally repudiated...every Liturgical Order.... The Old Anabaptists rejected any conscious form of liturgy in their...
Dag, ek het nagelaat om te meld dat die Gereformeerde Kerke se Sinode 2006 tans in sitting is. Meer inligting by www.gksa.org.za As 'n mens oorsigtelik na die...
Die volgende boodskap is op die sinode-poslys geplaas. Ek stuur dit graag aan na Calvyners ter inligting: Nog `n versoek asb: Hier uit die verre Ierland, kan...
Hmmmm...... Ek dink die viering van Geloftedag sal beslis problematies word as Pick & Pay begin om vir die ses weke vooraf die "Danskraalsettees" en die ...
"Verder dank ons die Here vir die feit dat hy Sy seun vir ons gestuur het op Kersfees en Paasfees. Dus Kersfees en Paasfees word van nou af dankseggingsdae...
9220050419 Le Cornu
12610356@...
Jan 10, 2006 5:45 am
6676
Ook hierdie artikel http://www.eeninwaarheid.nl/index?cat=10&item=22 (openingsartikel) getuig van 'n verskrikkelike ontwikkeling in die Gereformeerde Kerken ...
Beteken dit dat nie nuwe testamentiese gelowiges nie hulle eie feesdae mag instel nie. Dat slegs die Jodse feesdae die eenigste feesdae is wat gevier mag word....
B Wesseloo
wesrek@...
Jan 10, 2006 5:46 am
6678
"Mag ons as nuwe testamentiese gelowiges geen feesdae hê nie?" Is 52 NT feesdae dan nie GENOEG nie (NGB art.7) ? Groete Slabbert Slabbert Le Cornu...
9220050419 Le Cornu
12610356@...
Jan 11, 2006 7:02 am
6679
Dit wil vir my voorkom asof daar van twee volke gepraat word. Die Afrikaner volk en die gelofte volk. Ek is jammer maar daar is nie so iets soos die gelofte...
B Wesseloo
wesrek@...
Jan 11, 2006 7:02 am
6680
1) `n Calvynbroer laat weet dat daar probleme met heiligheid toegeken aan Gelofte-dag is, maar dat hy in sy kersfeesviering geen sodanige heiligheid onderhou...
Maria Ek dink ons almal is bietjie verbaas oor die sluiting van die bande. Ek was nie by die sinode nie so ek weet nie presies wie het met wie bande gesluit ...
B Wesseloo
wesrek@...
Jan 12, 2006 6:19 am
6682
Deo Gratia Boeke wil graag die nuwe boek hieronder direk van oorsee bestel. Laat weet asb. voor 13-01-2006 indien u dit graag deur DGB wil bestel. Dit spreek...
9220050419 Le Cornu
12610356@...
Jan 12, 2006 6:19 am
6683
... 'n Pragtige Slabbertiaanse stamperplaket! Of, as alternatief: "Keep Christ's Mass? Try keeping weekly Lord's Days!"...
Dagsê, Net twee punte om op verskillende opmerkings te antwoord: a) "Die saak...pas nou mooi in by die gees van die wêreld... Dit gaan nie by my of die dag...