Dit is interessant hoeveel argumente op 'n teologiese poslys uiteindelik in die taalkunde eindig. So byvoorbeeld stry ons tans hewiglik oor die woordjie...
"Een vir die 1933/53-Vertaling en 'n andert een vir die 1983-Vertaling..." Net vir die rekord. Daar bestaan nie 'n 1983 vertaling nie. Die sg. 1983 vertaling...
My eie benoeming. Sien my boek: ,,The Sixth Point of Calvinism -- Eschato-Ethics" (veral my Voorwoord oor die Dordtse Sinode). Groete, Dr. Lee Rev. Dr....
SPONTAAN : POLITIEKE OF DOGMATIESE KONSEP? "Geen stukkie erkenning daarvan dat omdat een moderne kommunis die woord spontaan gebruik, dit nou skielik...
... From: calvyn@yahoogroups.com [mailto:calvyn@yahoogroups.com] On Behalf Of kebarrivier Sent: 30 November 2005 03:15 PM To: calvyn@yahoogroups.com Subject:...
Remezes
momberghlj@...
Dec 7, 2005 6:16 am
6620
Graag bely ek my onkunde, en hoop van harte dat broers wat so links en regs lelike name onophoudelik uitdeel van: "kettery", "sektariër",...
"Ek dink is 'n enorme oorskatting van hierdie poslys om dit 'n teologiese poslys te wil noem.. miskien is dit wat baie mense graag sal wil hê dat dit asb...
9220050419 Le Cornu
12610356@...
Dec 8, 2005 7:11 am
6622
... From: calvyn@yahoogroups.com [mailto:calvyn@yahoogroups.com] On Behalf Of Bouwe van der Eems Sent: 30 November 2005 06:28 PM To: calvyn@yahoogroups.com ...
Remezes
momberghlj@...
Dec 8, 2005 7:13 am
6623
... From: calvyn@yahoogroups.com [mailto:calvyn@yahoogroups.com] On Behalf Of Bouwe van der Eems Sent: 05 December 2005 06:48 PM To: calvyn@yahoogroups.com ...
Remezes
momberghlj@...
Dec 9, 2005 5:51 am
6624
Die publikasie van 1983 wat haarself as 'n Afrikaanse Bybel uitgee is geen Bybel, geen vertaling en geen parafrase nie. Dit is 'n verdwaling. Die moderator het...
Jan Stander :- Ek lees u bydraes met groot belangstelling. Mag ek vra watter vertalings van die Bybel anders dan die Afrikaanse vertaling van 1933/53 vir die...
Stander, Jan
Jan.Stander@...
Dec 9, 2005 5:52 am
6626
"Dit kan batig wees om eers uself op hoogte te bring met die wetenskap/ambag van vertaling voordat u sulke simplistiese opmerkings soos hierbo maak." Totius se...
9220050419 Le Cornu
12610356@...
Dec 9, 2005 5:54 am
6627
[Josef skryf onder andere] Neem nou maar as voorbeeld: `n Aanhaling van Luther in `n *uitstekende*, en deeglik Gereformeerde, lesing, is oorhaastig as...
Dit is weer 9 Desember. Op 9 Desember 1838 is die Gelofte die eerste keer afgelê. Daarna is dit elke aand herbevestig tot 15 Desember. Op 16 Desember het die...
Die debatt 1953 vs. 1983 vertaling raak nie net die Afrikaanse vertalings nie. Hier is 'n lys met 200 (!!) verse waar die moderne vertalings van die NT (wat...
HLJM> Net vir die rekord. Daar bestaan inderdaad 'n 1983 vertaling, selfs al is dit in u oë 'n parafrase. U openbaar egter net ongelukkig met hierdie ...
Hello Maria Daar is baie artikels oor Kersfees. Hieronder is die resultate van 'n studie wat ek jare gelede gemaak het. Ek hoop die formatering en die ...
My reaksies by die HLJM>s deurgevleg by bydraes wat ek hierin saamgevoeg het. Jan Stander :- Ek lees u bydraes met groot belangstelling. Mag ek vra watter...
Remezes
momberghlj@...
Dec 10, 2005 6:29 am
6633
Gelofte-teks Daar is wat my betref `n rare stukkie verdwaling in die Bloedriviergelofte-teks wat ons almal vandag goed ken. Ek het al voorheen (lank terug)...
Liewe broeders, the *woorde* ,,gereformeerd" en ,,presbiteriaans" het vanweë die grootskaalse afvalligheid in sg. ,,gereformeerde" en ,,presbiteriaanse" (sic)...
"Nou is alle sake van ons kerkorde, selfs ook ons belydenis altyd weer aan die Skrif toetsbaar en as ons dwaal moet ons ons ook bekeer, maar dan is daar...
9220050419 Le Cornu
12610356@...
Dec 12, 2005 5:51 am
6638
Sabbat, Psalms en Korrespondensie Enersyds meen ek daar is sprake van omvangryke vordering, in die toon waarmee ons kommunikeer. Maar andersyds bly daar...
"Om dit egter te bly ignoreer en op tipiese moderne sosio-historiek die Bybelse waarhede te misken, bewys u uself niks anders nie as diegene wat op dieselfde...
... Die sogenaamde "kerklike weg" van die GKSA kom in die praktyk daarop neer dat dit 'n regstegniese reël-op-reël spel geword het - nie soekende na waarheid...
Bantjes se aantekening van die Gelofte is aangehaal op hierdie poslys. Vir interessantheid, hier volg nog twee aanhalings uit"Lewe van Genl. Andries...
Bantjes se aantekening van die Gelofte is aangehaal op hierdie poslys. Vir interessantheid, hier volg nog twee aanhalings uit"Lewe van Genl. Andries...
Geagte Slabbert Ek het al met heelwat mense gepraat wat van mening is dat ampsdraers gebind is aan die kerkorde . As ek egter die ondertekeningsformulier (sien...