Beste Slabbert Ek wou eintlik nie meer oor hierdie saak verder redeneer met jou nie. Maar daar is na lesing van die onderstaande uiteensetting van jou nog iets...
Piet van der Kooi
kerkpad@...
Sep 2, 2005 5:39 am
6311
Beste Hilgard, Soos versoek, hieronder aangeheg. Vir 'n volledige bespreking v.d. onderwerp in Engels, stuur my per aparte e-brief asb. u *eie* e-adres. ...
Beste Oom Piet, Dankie vir die antwoorde - maar dit sal gaaf wees as u verder kan ophelder (sien die kommentaar in blou.) Oom Piet --> " Ek verwys na hoofstuk...
Antoine Theron
antoine@...
Sep 2, 2005 6:54 am
6314
Dag Maria, dalk is die volgende skakel vir jou van hulp: http://www.hindu.com/2005/01/24/stories/2005012400611500.htm As 'n mens op die manier 'n Skype gesprek...
Geagte poslys, Ek wil elkeen wat belangstel in die onderwerp van uitverkiesing en verbond, baie sterk aanbeveel om die kommentare van S. Greijdanus te...
9220050419 Le Cornu
12610356@...
Sep 8, 2005 6:26 am
6316
Beste Oom Piet, Ons het nou al baie gesels en verskil oor hierdie onderwerp. Ek is van mening die gesprek moet aangaan, maar ter wille van duidelikheid, wil ek...
9220050419 Le Cornu
12610356@...
Sep 8, 2005 6:26 am
6317
Goeiedag, weet iemand dalk van 'n goeie vergelykende studie oor die drie formuliere van eenheid, (Nederlandse Geloofsbelydenis, Dordtse leerreëls,...
"weet iemand dalk van 'n goeie vergelykende studie oor die drie formuliere van eenheid, (Nederlandse Geloofsbelydenis, Dordtse leerreëls, Heidelbergse ...
9220050419 Le Cornu
12610356@...
Sep 8, 2005 8:22 am
6319
... Nogal 'n bietjie ongebalanseerde begrip v.d. WCF hierbo! Onthou dat die WCF ruim dertig jaar *na* die 3FE opskrifgestel is, by 'n vergadering wat veel...
Dagsê, Ek is op soek na 'n 1933/53 Familiebybel. Dit is 'n grootfomaat Bybel wat so teen die einde van die 1950's (of vroeg in die sestigerjare) uitgegee is,...
Dr Lee Ek wil van u verskil, ek dink die PRC gee `n goeie komentaar oor die WCF. Die feit dat die WC vergadering langer geduur het speel nie 'n rol in die...
Dagsê, Ek is op soek na 'n 1933/53 Familiebybel. Dit is 'n grootfomaat Bybel wat so teen die einde van die 1950's (of vroeg in die sestigerjare) uitgegee is,...
Dagsê almal, Ek weet nie of dit dalk vroeër onder bespreking was in hierdie kring nie, maar ek sou graag meer wou weet oor die gebeurtenis van Servetus se...
Ek stem met Hilgard saam. Hoe kan u (dr.Lee) die stelling maak dat die PRC vergelyking ongebalanseerd is en dan u eie opinie uitspreek asof dit gebalanseerd...
... Dan verskil ons. Die PRC kan nie eens Calvyn se steun vir die alg. genade reg beoordeel nie, en bekyk alle teologie deur die bril van sy eie in dié...
Dag, die afgelope tyd was die moderators bietjie toegeeflik gewees as dit kom by maniere van skryf wat moontlik as "persoonlike aanvalle" beskou kan word deur ...
Hilgard Ek het toe uiteindelik kans gehad om die PRC stukke te gaan lees. Ek is baie rustig oor hulle geloofsgrondslag, en veral oor hulle Kerkorde. Dit stem...
Dis belangrik van die volgende kennis te neem: 1) Die Heidelbergse Kategismus is nie deur die Dordtse sinode opgestel nie. Dit is oor 'n periode opgestel deur...
Daar is op die lys geskryf :-) "Weet iemand dalk van 'n elektroniese weergawe van 'n Afrikaanse / Nederlandse / Engelse vertaling van die Franse...
9220050419 Le Cornu
12610356@...
Sep 14, 2005 5:42 am
6333
Iewers op hierdie poslys is beweer: "Die PRC kan nie eens Calvyn se steun vir die alg. genade reg beoordeel nie, en bekyk alle teologie deur die bril van sy...
9220050419 Le Cornu
12610356@...
Sep 14, 2005 5:43 am
6334
... heg, ... minder ... My beperkte ervaring dui weer op die teenoorgestelde: In die DFE- kerkverbande word daar dikwels in die meervoud na 'n enkele ...
Baie dankie, dr. Lee, u hulp word opreg waardeer. Ek hoop om ook die boek by dr. P. Stoker te kry. Groetnis. __________________________________________________...
The article below appeared in the Teacher Magazine, a publication of the Mail & Guardian last week. As I have demonstrated repeatedly, and again in Cape Town...
... Korrek. En die sterk-soteriologiese Heidelberg se (gefaalde) hoofdoel was om kerkvereniging tussen Duitse Gerefs. en Lutherse te bewerkstellig -- vandaar...
Geagte Dr. Lee. Jammer as ek op u tone getrap het deur met u te wil verskil, in antwoord op u vraag: "En presies hoeveel maande/jarelank het *u* dan die...
... Die PRC is 'n reaksiedenominasietjie wie se enige bestaansreg hul bevraagtekening v.d. CRC se besluite by hul Sinode van Kalamazoo is (vgl. desgelyks die...