Search the web
Sign In
New User? Sign Up
calvyn · Calvinistiese Poslys
? Already a member? Sign in to Yahoo!

Yahoo! Groups Tips

Did you know...
Hear how Yahoo! Groups has changed the lives of others. Take me there.

Best of Y! Groups

   Check them out and nominate your group.

Messages

  Messages Help
Advanced
Messages 5658 - 5687 of 7323   Oldest  |  < Older  |  Newer >  |  Newest
Messages: Simplify | Expand   (Group by Topic) Author Sort by Date ^
5658
As verbondsouer en tuisskoolouer wil ek graag hoor wat die terkortkominge van tuis onderrig is....
DR MC Durand
mdurand@...
Send Email
Oct 1, 2004
9:42 am
5659
Manne Hier is die persverklaring oor die VTM se nuutste mistasting. Gaan dit asseblief deur en stuur dit aan so veel as moontlik mense. Hannes, ek het nie...
Martin Jordaan
mardewyk
Offline Send Email
Oct 1, 2004
6:07 pm
5660
Beste Josef, Die verandering van die a (van Adonai) na e (in Jehovah) het eintlik maar net te make met die Hebreeuse spelreëls. As die e na 'n Alef kom soos...
AH Bogaards
ahbogaards
Offline Send Email
Oct 2, 2004
11:44 am
5661
VERKENNERSBEWEGING VAN SUID-AFRIKA Ons kan! Ons wil! Ons sal! www.verkenners.org.za ...
Martin Jordaan
mardewyk
Offline Send Email
Oct 2, 2004
1:49 pm
5662
Met dank aan die Here is ons seun vanoggend gebore. Alles het goed afgeloop. Hy kry sy oupa grootjie se name - Johannes Cornelis Bernhardus. 4.02 kg en 55cm. ...
Hannes van Heerden
johannesbvh
Offline Send Email
Oct 6, 2004
9:04 am
5663
Dankie vir die antwoord Dr Attie Die Hebreeuse alfabet letters lyk my kompliseer die saak nog verder. Groete Josef ... eintlik maar ... soos in ... ...
kebarrivier
Offline Send Email
Oct 8, 2004
5:49 am
5664
Baie geluk aan die Van Heerdens! Dit is so pragtig om te hoor van volksgenote wat steeds die familiename lewendig hou. So weet 'n kind dat hy behoort en word...
kebarrivier
Offline Send Email
Oct 9, 2004
5:03 am
5665
Dankie vir die gelukwense. Ek moet sę dat ek eers onlangs gehoor het hoe die gebruiklike familiename oorgedra word vanaf die derde kind van dieselfde geslag. ...
Hannes van Heerden
johannesbvh
Offline Send Email
Oct 9, 2004
5:27 am
5666
Nou in Afrikaans gestel - daar word teruggegaan na die voorgslag - begin by jou pa en jou vrou se pa.M.a.w. jy vernoem jouself nie.Is dit reg? Vandag se...
Koos
opperman@...
Send Email
Oct 9, 2004
6:21 am
5667
In 'n vorige epos het ek verwys na 'n publieke uitspraak deur 'n prominente bestuurslid van ARSO. Intussen het daardie publikasie in die hande gekry. Die...
Bouwe van der Eems
vandereems
Offline Send Email
Oct 9, 2004
9:32 am
5668
Ek het 'n (baie kort) gesprek met die skrywer van die artikel gehad ("die prominente bestuurslid van ARSO"). Ek verstaan dat dit vir hom meer oor die misbruik...
Paul Kruger
SBBPPK@...
Send Email
Oct 9, 2004
9:41 am
5669
As ek so na die ARSO uitlatings, vertolk in die lig van uitsprake van verskeie ARSO ondersteuners, dan moet ek begin wonder waarom die heftige "aanvalle" en ...
Nico van der Dussen
ramkat2002
Offline Send Email
Oct 9, 2004
10:24 am
5670
Ek glo nie die boodskap het duidelik oorgekom nie. Wat een persoon sę (en hoe die persoon geinterpreteer word) is nie ARSO se standpunt nie. ARSO het oor 'n...
Paul Kruger
SBBPPK@...
Send Email
Oct 9, 2004
11:47 am
5671
Die artikel waarna oorspronklik verwys is, is in die openbaar gepubliseer met 'n beperkte versprydingswydte. Ek is seker dat baie lede op hierdie lys dit sal...
Nico van der Dussen
ramkat2002
Offline Send Email
Oct 9, 2004
1:11 pm
5672
"Om 'n amptenaar van ARSO se standpunt (in 'n plaaslike kerk se blad) as die beweging se standpunt te tipeer, is 'n oortreding van die Negende Gebod. En weer...
Bouwe van der Eems
vandereems
Offline Send Email
Oct 10, 2004
1:40 pm
5673
Goeiedag, mag 'n lidmaat van die Kerk gelyk ook 'n lid van 'n geheime organisasie wees? Hierdie vraag maak altyd groot woelinge wakker. Hieronder 'n stuk wat...
Nico van der Dussen
ramkat2002
Offline Send Email
Oct 11, 2004
5:03 am
5674
More aan almal, Ek meen dat geheime organisasies nie sommer meer as vekeerd afgemaak kan word nie. 'n Wereld wye organisasie,soos die Vrymesselaars,is vir my...
Koos
opperman@...
Send Email
Oct 11, 2004
6:24 am
5675
Belangrike artikel vanaf www.answersingenesis.org Killing children might be legal Euthanasia for the elderly has been legal in Holland for several years, and...
Martin Jordaan
mardewyk
Offline Send Email
Oct 11, 2004
9:15 am
5676
Die vraag is of die prominente bestuurslid van ARSO `n volkseie/Israel-visie probleem ondervind het onder die lesers van die tydskrif waarin hy gepubliseer...
DR MC Durand
mdurand@...
Send Email
Oct 11, 2004
12:55 pm
5677
Bouwe As Rob in sy tirade verwys na die BCVO (wat sowat 60 skole is) het hy beslis nog nie hulle toelatingsvereistes of beginselgrondslag gelees nie. Ek sal...
Dominee
mardewyk
Offline Send Email
Oct 11, 2004
5:08 pm
5678
... From: Chalcedon News To: mardewyk@... Sent: Wednesday, October 06, 2004 12:20 AM Subject: October 2004 Chalcedon e-Letter, Issue #15 Great books,...
Dominee
mardewyk
Offline Send Email
Oct 11, 2004
5:08 pm
5679
Hoe meer ek van die saak hoor, hoe meer besef ek dit saak loop dieper en wyer as wat ek gedink het. Dis regtig jammer. ... "Om 'n amptenaar van ARSO se...
Paul Kruger
SBBPPK@...
Send Email
Oct 12, 2004
12:05 am
5680
Goeie dag! Interessant tog dat ARSO eerder kies om die "multireligieuse" matriekeksamen van die godlonende SA regering te skryf, eerder as die matriekeksamen...
Gerhard Kok
agkok800221
Offline Send Email
Oct 13, 2004
5:18 am
5681
Is daar ook spesifiek vermeld hoe “misbruik van tuisonderwys” gedefinieerd word? Baie dankie. Herman Waagmeester _____ From: Paul Kruger...
Waagmeester
hermanwaagme...
Offline Send Email
Oct 13, 2004
5:18 am
5682
Antwoord aan Herman Waagmeester: Enigiets in die lewe kan misbruik word. As tuisonderwys węreldmyding word in plaas van toerusting vir ons roeping in die...
Paul Kruger
SBBPPK@...
Send Email
Oct 13, 2004
5:31 am
5683
Dag, onderstaande berig het betrekking. Ek kies nie kant in die saak nie - want ek weet nie wat werklik op Noupoort aangaan nie. Nog minder weet ek watter...
Nico van der Dussen
ramkat2002
Offline Send Email
Oct 13, 2004
6:03 am
5684
Ek dink hierdie is `n interessante punt. Die vraag wat by my opkom is: Watter vermy die meeste die wereld: Die tuisskool (met `n regte gesin, ouers, huis,...
DR MC Durand
mdurand@...
Send Email
Oct 13, 2004
2:16 pm
5685
Alle geheime organiesasies is verkeerd as ek nie waarmee ek besig is, nie in die openbaar bekend wil maak nie dan sal God se seen nie daaroor rus nie. Die...
Barend Wesseloo
wesrek@...
Send Email
Oct 14, 2004
7:31 pm
5686
Antwoord aan Paul Kruger: Baie dankie vir u reaksie. Die argument dat “dit vir hom (br. Van der Kooy) meer oor die misbruik gaan van tuisonderwys” lyk nie...
Waagmeester
hermanwaagme...
Offline Send Email
Oct 15, 2004
5:35 am
5687
As wedergebore Christen glo ek nie dat God van my verwag om my planne teen my vyand openbaar te maak nie.Inteendeel,dit sou dwaas wees as ek dit doen. ...
Koos
opperman@...
Send Email
Oct 15, 2004
6:55 am
Messages 5658 - 5687 of 7323   Oldest  |  < Older  |  Newer >  |  Newest
Advanced
Add to My Yahoo!      XML What's This?

Copyright © 2007 Yahoo! Inc. All rights reserved.
Privacy Policy - Terms of Service - Guidelines - Help