Skip to search.

Breaking News Visit Yahoo! News for the latest.

×Close this window

calvyn · Calvinistiese Poslys

The Yahoo! Groups Product Blog

Check it out!

Group Information

  • Members: 122
  • Category: South Africa
  • Founded: Jan 15, 1999
  • Language: Dutch
? Already a member? Sign in to Yahoo!

Yahoo! Groups Tips

Did you know...
Real people. Real stories. See how Yahoo! Groups impacts members worldwide.

Messages

Advanced
Messages Help
Messages 558 - 587 of 8876   Oldest  |  < Older  |  Newer >  |  Newest
Messages: Simplify | Expand Author Sort by Date ^
558 Slabbert Le Cornu
slecornu@... Send Email
Mar 1, 2000
10:36 am
Beste medestryders, Tydens Maart maand hou Esra Boeke 'n uitverkoping van die boeke wat in voorraad is. Die afslag sal wissel vanaf 10% tot 50%. LET WEL: 1....
559 Dr Francis Nigel Lee
francisnigellee@... Send Email
Mar 6, 2000
5:19 am
Broeders, dis nou meer as 'n week vandat ek laas e-pos van die' lys hier in Australie" ontvang het. Is daar dalk probleme met die lys self, of met my ISP of my...
560 Leonard van der Dussen
lvddussen@... Send Email
Mar 6, 2000
6:15 am
Broeder Lee, Nee, ons is nog hier, maar ons werk hard. Mens mag dit nie hard sê nie (dit is "politically incorrect"), maar dit verg 'n buitengewone poging om...
561 Petri Jooste
rkwjpj@... Send Email
Mar 6, 2000
7:52 am
... ... In wese stem ek saam met wat Leonard geskryf het, maar ek kan nie nalaat om op die bostaande aanhaling te reageer nie. As hy dit so stel dan klink dit...
562 Leonard van der Dussen
lvddussen@... Send Email
Mar 6, 2000
8:03 am
Dis baie waar dat die eerste klem moet lê op die oproep om kerk toe te gaan op Sondae. Die nie-doen reëls is egter positiewe nakoming van God se Wet - die...
563 Slabbert Le Cornu
slecornu@... Send Email
Mar 6, 2000
8:03 am
Beste Petri, Jy en Leonard het dieselfde waarheid bely: hy vanuit die negatiewe 'jy mag nie' en jy vanuit die positiewe 'jy moet'. Kom ons wees daarom maar ...
564 Gustav Opperman
ONTGO@... Send Email
Mar 6, 2000
8:07 am
Dit is inderdaad so. Die mens is so geneig om in detail te verval en dan die beginsel van die saak te mis. Die tein gebooie het 'n Moet en 'n Moenie kant en as...
565 Leonard van der Dussen
lvddussen@... Send Email
Mar 6, 2000
8:11 am
Nog 'n stuiwer in die armbeurs: maak mens dalk rebelse kinders groot deur reëls op Sondae in te stel? (bv geen TV op Sondae nie of ons swem nie op Sondae nie...
566 Gustav Opperman
ONTGO@... Send Email
Mar 6, 2000
11:12 am
Dit is inderdaad so. Die mens is so geneig om in detail te verval en dan die beginsel van die saak te mis. Die tein gebooie het 'n Moet en 'n Moenie kant en as...
567 Dr Pieter van der Dus...
acvho@... Send Email
Mar 6, 2000
1:01 pm
Date sent: Mon, 06 Mar 2000 14:52:54 +1000 From: Dr Francis Nigel Lee <francisnigellee@...> Subject: [calvyn] No Subject ...
568 Slabbert Le Cornu
slecornu@... Send Email
Mar 6, 2000
1:34 pm
Beste medestryders, Esra Boeke bied die volgende twee nuwe boeke aan: 1. Creation in Six Days: A Defense of the Traditional Reading of Genesis One, by James B....
569 Pieter Stoker
FSKPHS@... Send Email
Mar 6, 2000
2:26 pm
Beste Slabbert Uit jou boekelys sou ek graag #12: Repairing the Ruins: The Classical and Christian Challenge to Modern Education, Douglas Wilson [269bl.;...
570 Dr Francis Nigel Lee
francisnigellee@... Send Email
Mar 7, 2000
4:06 am
Dankie, Pieter! Lyk my Paul Kruger verkeerd was dat die we^reld plat is! Maar hoewel ek dit al sewekeer omsingel het -- sak ek steeds terug na sy 19-eeuse...
571 Dr JM Boon
jmboon@... Send Email
Mar 7, 2000
10:15 am
Om weer terug te kom op wat Marna skryf. Die statistiek en ondersoek wat deur Markinor weergegee word, sluit goed aan by die tydsgees waar die kry van kinders...
572 Dr Pieter van der Dus...
acvho@... Send Email
Mar 7, 2000
2:06 pm
Dr Lee Nee, ek het maar net op die pikantheid van die tydverskil gewys. Wat die res betref: 'Of ek glo in die Woord van God, 'of ek glo in of aan ewolusie en...
573 Dr JM Boon
jmboon@... Send Email
Mar 7, 2000
3:01 pm
Om weer terug te kom op wat Marna skryf. Die statistiek en ondersoek wat deur Markinor weergegee word, sluit goed aan by die tydsgees waar die kry van kinders...
574 Slabbert Le Cornu
slecornu@... Send Email
Mar 8, 2000
7:05 am
Beste Hanno, Dit laat my dink aan die verhaal van die moderne calvinis wat by die Ps.127/128 calvinis se huis aangekom het, en na hy al die baie kinders om die...
575 Nico van der Dussen
nico@... Send Email
Mar 8, 2000
7:07 am
... Ons sit hier met 'n verdere probleem: Die gedagte dat swangerskap 'n ongeluk is, moet verbind word met onbehoorlike buite-egtelike optrede. ...
576 Slabbert Le Cornu
slecornu@... Send Email
Mar 8, 2000
7:16 am
Beste calviniste, Ek wil julle net verseker dat ek nie die poligamie van Abraham, Dawid en Salomo probeer goedpraat nie! Die woord 'vroue&#39; (meervoud) moet...
577 Dr Pieter van der Dus...
acvho@... Send Email
Mar 8, 2000
1:47 pm
578 Slabbert Le Cornu
slecornu@... Send Email
Mar 8, 2000
2:43 pm
Ja, nee ek sal weer my Afrikaans 110 op moet skerp! Verbondsgroete Slabbert Le Cornu ... INSTITUUT VIR CHRISTUS & KULTUUR STUDIES: Die Esra Verslag, Esra...
579 Slabbert Le Cornu
slecornu@... Send Email
Mar 8, 2000
5:11 pm
Beste vriende, Hieronder is nog 'n paar nuwe titels wat nou beskikbaar is by Esra Boeke. In Maart maand is daar 'n outomatiese 10% korting op alle nuwe boeke,...
580 Piet van der Kooi
kerkpad@... Send Email
Mar 9, 2000
7:02 pm
Net 'n vriendelike herinnering: Die Vereninging vir Christelike Hoër Onderwys bied op Vrydag 10 Maart 2000 'n lesing aan om 19:00 Die Christen en die...
581 Piet van der Kooi
kerkpad@... Send Email
Mar 9, 2000
7:25 pm
Geagte Calvyn Poslysvriende Graag vestig ek u aandag op die Kongres van Bybel en Volk op aanstaande Saterdag in die Gereformeerde Kerk (die "Paul Krugerkerk")...
582 Piet van der Kooi
kerkpad@... Send Email
Mar 9, 2000
7:49 pm
Aan alle Calvyn Poslysvriende Geagte lesersvriende Dit is 'n algemene bekendstelling dat die jongste uitgawe van Die Kerkpad (Vierde Jaargang, no 3, Maart...
583 Dr Francis Nigel Lee
francisnigellee@... Send Email
Mar 10, 2000
7:08 am
Thanks a *million* -- Emeth. I'll try it right now! Cordially, Dr. Lee ... From: Emeth Smith <emeth@...> To: <christ-and-culture@egroups.com>; Dr...
584 Slabbert Le Cornu
slecornu@... Send Email
Mar 10, 2000
11:20 am
Lux Verbi, in die 'Brooklyn Squarel' hou 'n boekuitverkoping van vandag af tot einde Maart. Daar is kommentare, teologiese boeke en algemeen christelike boeke...
585 Nico van der Dussen
nico@... Send Email
Mar 10, 2000
11:22 am
Volgens eBeeld http://news.24.com/Afrikaans/Beeld/Nuusagtergrond/AFR_264957_1062856 _SEO.asp "Ons kan mos nie ons lewe op geluk en toeval bou nie. Dit is nie...
586 Dr M Durand
mdurand@... Send Email
Mar 10, 2000
12:54 pm
Beste vriende Indien ek reg kan onthou was die Bonus Obligasies, wat moreel op dieselfde vlak as `n staatslotery is, ten tye van die administrasie van PW Botha...
587 Attie Juyn
ITBAJ@... Send Email
Mar 10, 2000
1:30 pm
Ja, die Bonusobligasies was mos eers Verdedigingsobligasies om die grensoorloë mee te bekostig. Baie goeie doel?! ... Beste vriende Indien ek reg kan onthou...
Messages 558 - 587 of 8876   Oldest  |  < Older  |  Newer >  |  Newest
Add to My Yahoo!      XML What's This?

Copyright © 2010 Yahoo! Inc. All rights reserved.
Privacy Policy - Terms of Service - Guidelines NEW - Help