Net soos die Gereformeerde Kerke in die wêreld verskillende "gesigte" het, wat wissel van streng gereformeerd soos ons dit sou sien tot baie liberaal. Die...
Barend Wesseloo
wesrek@...
Jul 2, 2004 5:23 am
5534
Dag, die HERE self leer ons in die tien gebooie dat Hy op geen wyse afgebeeld mag word nie. Hieronder 'n berig waaruit die gevolge as mense beter as God wil...
Actor mistaken for Jesus 05/07/2004 14:49 - (SA) http://www.news24.com/News24/Entertainment/Abroad/0,,2-1225-1243_1553091,00.html Mexico - James Caviezel has...
Dag, 'n knuppel in die hoenderhok: Watter rekenaarstelsels moet vir Kerklike administrasie gebruik word? Ek het so 'n vermoede die meeste plaaslike kerke (en...
Min mense is daarvan bewus dat in die Charismatiese kerke dit ook moeilik is vir mense om die kerk te verlaat. Ek verwys spesifiek na mense wat 'n sekere...
Ek stuur dit maar aan indien u dit nog nie gelees het nie. Groete Koos Opperman ... From: nathan r gindlesperger [mailto:nathanandjanet@...] Sent:...
Koos
opperman@...
Jul 9, 2004 9:25 am
5539
Sien hieronder: 1) Esra Boeke (spesiale aanbieding op 'n volledige stel van Calvyn se kommentare) 2) Nuwe Esra Verslag 3) Verbondseminaar 2004: 24 Julie 2004 ...
Vir die wat nie kans sien om Nico se advies te volg nie, is daar die opsie om die Knoppix weergawe van Linux uit te probeer. Knoppix laai vanaf die CD Speler,...
Die volgende poste is by VDDG in Verwoerdburg beskikbaar: 1. REKENMEESTER 'n Junior betrekking om boekhouding te bestuur vir 'n klein groep van maatskappye....
Die skrywer kan heeltemal reg wees en is ook heeltemal reg, maar hy vergeet een ding, wat gerieflikheidshalwe deur die meeste mense vergeet word. Dit is die...
Barend Wesseloo
wesrek@...
Jul 12, 2004 8:24 pm
5543
Sien hieronder Slabbert Le Cornu _____________________________________________ Esra Instituut: Posbus 19105 Noordbrug 2522 Suid-Afrika Web:...
Hello Slabbert Frikkie Mulder hier. Lankal al deel van die gespreksgroep, maar nog nooit werklik deelgeneem nie. Geniet nogal die besprekings so nou en dan. Is...
More Frikkie, Baie interessant. Hoe leef jy as gelowige in so 'n land? Kan jy se wat jy daar doen of hoe het jy daar gekom? Groete Koos Opperman VeOp...
Koos
opperman@...
Jul 14, 2004 8:59 am
5546
Beste Frikkie As redakteur van Die Kerkpad is ek nuuskierig na jou bevindings in Rusland, veral as jy noem dat daar 'n sterk Gereformeerde beweging aan die...
Piet van der Kooi
kerkpad@...
Jul 14, 2004 10:03 am
5547
... Beste Frikkie, Ja, vertel maar! Ons stel belang. Dr. Lee OZ....
1) SARK In vandag se Beeld sê/ vra die redakteur: "Daarom behoort ander kerke, soos die Gereformeerde Kerke en die Hervormde Kerk, wat nog nie by die SARK...
Hello Frikkie, Vertel ons gerus van die reformasie in Rusland. Groete Slabbert Le Cornu _____________________________________________ Esra Instituut: Posbus...
Die berig laat my dink aan die verhouding tussen evangelisasie en bekering. Eersgenoemde is ons taak en laasgenoemde die werking van Woord en Gees. Ons kan ons...
Attie Juyn
itbaj@...
Jul 15, 2004 12:16 pm
5551
1) SARK Ek het ook verneem dat die AGS en die Grieks Ortodokse Kerk terselfdertyd toegelaat is tot die SARK. Groete Attie...
Attie Juyn
itbaj@...
Jul 15, 2004 2:33 pm
5552
1) SARK Ek het ook verneem dat die AGS en die Grieks Ortodokse Kerk terselfdertyd toegelaat is tot die SARK. Groete Attie Hierdie boodskap (en aanhangsels) is...
Attie Juyn
itbaj@...
Jul 15, 2004 2:34 pm
5553
Your file is attached. [Non-text portions of this message have been removed]...
sarel@...
Jul 15, 2004 8:27 pm
5554
Geagte Dr. Lee Frikkie hier, u sal in my opmerking sien dat ek nie gese het 'n "groot" beweging nie. Maar wel volgens my 'n sterk beweging. Die leiers kan myns...
Hello Koos Ja, weet jy dis nie so maklik om as gelowige hier te leef nie. Die grootste behoefte hier is natuurlik 'n Gereformeerde kerk. Daar is wel in die...
More Frikkie, Dankie vir jou stukkie inligting oor daardie wereld. Waar soek ek na die Krim op 'n kaart? As ek jou reg verstaan,dan het julle gemeente julle...
Koos
opperman@...
Jul 16, 2004 9:41 am
5557
Baie dankie, Frikkie. As Kashirski en Lotsmanov Engels- of Dietsmagtig is, stuur my asb. hul e-adresse. Ek korrespondeer al klaar met Oleg Chernyshev by...
Sien hieronder. Groente Slabbert Le Cornu _____________________________________________ Esra Instituut: Posbus 19105 Noordbrug 2522 Suid-Afrika Web:...
Broeders Wou graag vir julle net hierdie kort lewensskets van Dominee Filemon Semenjoek deur stuur. Hoop dit is vir julle tot seen. Groete Frikkie Mulder ...
Ek het 'n interresante boekie raakgeloop wat nogal betrekking het hier rondom die herdenking van Paul Kruger se sterfdag. Vervolgens 'n verkorte weergawe uit...
Hello Koos Die Krim is 'n Skier-eiland in die noordelike gedeelte van die Swart see net bo Turkye. Die rim is deel van die Ukraiene en NIE Rusland nie. Hoewel...
Na 'n paar jaar in die GKSA, begin dit vir my lyk of daar oorwegend twee soorte herders in die kerkverband is. Die eerste soort herder, helaas is daar nie baie...