More aan almal, Ek verstaan so,dat volgens my werke,alhoewel werke my nie kan red nie,dit tog vir my 'n beter of slegter plek in die Hemel kan gee.M.a.w.daar...
Koos
opperman@...
Jun 2, 2004 11:05 am
5490
Ons het verlede Sondag by die behandeling van die Heidelbergse Kategismus, Sondag 32, juis hieroor gepraat. Ek het die saak so verstaan dat daar wel verskille...
Koos, As hierdie 'grade' op ons verdienste gegrond is, is die antwoord maklik. Dan sal daar net 1 graad wees, graad 0! Ons beste werke is besmet met sonde. As...
Carsten,moet 'n mens dan nie "arbeiders in die wingerd" verstaan dat ons wel die ewige lewe sal ontvang ,ongeag my werke,maar dat daar tog verskille sal wees. ...
Koos
opperman@...
Jun 2, 2004 1:05 pm
5493
My goeie werke wat ek sou doen is nie om iets in die Hemel te bereik nie. Ek doen goeie werke om my dankbaarheid vir my verlossing te toon. Oor die gelykenis...
Barend Wesseloo
wesrek@...
Jun 2, 2004 5:29 pm
5494
... Die tyd speel inderdaad 'n belangrike rol in die gelykenis, maar nogtans is die verband met werke en verdienste m.i. nie van die hand te wys nie. Die ...
7 En wie is daar van julle wat 'n dienskneg het wat ploeg of vee oppas, en as hy inkom van die veld vir hom sal sê: Kom dadelik hier aan tafel? 8 Sal hy nie...
Ek sien nou die dag in die koerante dat jy 18 moet wees om te kan rook ... maar, in dieselfde koerant 'n dag of twee later, jy hoef nie 18 te wees as jy 'n...
Koos schalk en ander. Ek stem saam met Schalk dat alles net genade alleen is, selfs dat ons kan glo (Ef 2:8). Wat die werke betref kan ons baie tekste gaan...
Is daar enige nut in die vraag of sommige hoër in die hemel sal leef as andere? Broedergroete Nico ... www.vddi.co.za___________________________ N van der...
Ek glo nie Nico,maar die onderwerp is deur die NG Kerk behandel in 'n godsdiensperiode by die skool.Dis hoe die vraag ontstaan het.My dogter neem die periode...
Geagte lede Onlangs was daar op hierdie poslys 'n debat oor die beginsel vir die erediens, wat ook bekend staan as die regulerende beginsel. Die een kant...
Dit klink vir my asof die Skrif hier sê dat as God wou gehad het dat Israel 'n huis vir hom moes bou, Hy hulle daartoe sou beveel het. Dit is, wat God aan...
Dit lyk vir my asof daar 'n onderskeid gemaak word tussen: a. dinge wat ons in die erediens doen of mag doen of moet doen. b. ander dinge wat ons in die...
Attie Juyn
itbaj@...
Jun 17, 2004 11:28 am
5508
Sien die opmerking hieronder (stem nie heeltemal saam met die 'trant' van die opmerking nie, maar dit bevat wel belangrike insigte). Groete Slabbert Le Cornu ...
"Indien wel, is die voorstanders van die regulerende beginsel se standpunt dan dat die Bybel uitdruklike beginsels stel vir die erediens, maar minder spesifiek...
Ons weet dat ons moet Psalmsing - uit dankbaarheid kan ons nouliks anders. Ons weet ook dat ons die Sabbat moet heilig. Kan ons in hierdie gebroke wêreld en...
Josef,jy is darem 'n goeie dopper. Man,die opmerking is nou regtig in ligte luim. Bietjie af die onderwerp af. Die antichris,sal hy 'n lewende persoon of 'n...
Koos
opperman@...
Jun 18, 2004 7:46 am
5512
Hallo oom Koos ... Oom, dis die grootste kompliment wat ek in jare gehad het. :-) ... staatsvorm)wees? ... Die Westminster geloofsbelydenis van die Skotse...
... Volgens Luther, Calvyn, the Voorrede tot die Dordtse Leerreëls en die Westminsterse Geloofsbelydenis (25:6) is die Pous*dom* die Antichrist. Calvyn sê...
1. Boeke te koop - Reformed Confessions Harmonized, with an Annotated Bibliography of Reformed Doctrinal Works, edited by Joel R. Beeke & Sinclair Ferguson...
"Calvyn sê selfs 'n tienjarige kind dit kan raaksien!" ... en as 'n mens nou nie 10 jaar oud is nie? ... Dr. Lee, Kan 'n mens dan sê die 'valse kerk'...
"Daar is broeders wat voel dat kerkfeeste nie teen die regulerende beginsel is nie en ook dié wat reken dat selfs gesange nie teen die beginsel indruis nie....
a. dinge wat ons in die erediens doen of mag doen of moet doen. b. ander dinge wat ons in die algemeen doen binne ons kultuuropdrag EREDIENS 1) Daar is dinge...
... Dan moet mens andermaal begin herkatkiseer! Vgl. Calvyn se Inst. 4:19:13! ... Slabbie, dis nie the Roomse *Kerk* wat die Antichris is nie. Dis die...