ESRA NUUSBRIEF: 1 April 2004 AD Hieronder is die inhoudsopgawe van die kerklike tydskrif, The Standard Bearer (SB). Die SB is die tydskrif van die Protestant...
Hallo Slabbert, Dankie vir jou volledige reaksie. Ek is nog nuut met die groepgesprekke en het net by die yahoo-naam gebly. Twee vrae vir jou: As ons nie 'n...
The Passion of the Christ * Prof. Engelsma Waarom mag 'n Gereformeerde Christen nie die film: The Passion of the Christ kyk nie. Wat behoort sy of haar...
"Twee vrae vir jou: As ons nie 'n liturgiese jaar nodig het nie, het ons dan feesdae op spesifieke tye nodig? (Paasfees en Pinksterfees ens.)?" SLC: Nee, die...
Ek is ingelig dat vanweë die virustoestand die groepe op hierdie lys nie aanhangsels kan ontvang nie. Derhalwe plaas ek die stuk regstreeks hieronder. ...
Dr Pieter van der Dus...
pevddussen@...
Apr 6, 2004 11:30 am
5414
Dag, Martin Jordaan van Vryheid (mardewyk@...) probeer om op die lys kontak te maak, maar sy e-pos hop. As iemand weet hoe om op 'n ander wyse te...
Beste Nico Skakel na die kerkkantoor van die AP Kerk en vra asseblief vir besonderhede. Telefoonnommer 362 1390 Ek het wel sy posadres maar nie sy...
Piet van der Kooi
kerkpad@...
Apr 7, 2004 12:57 pm
5416
PRETORIASE AKADEMIE VIR CHRISTELIK-VOLKSEIE HOËR ONDERWYS Vereniging Ingelyf kragtens Artikel 21 van die Maatskappywet (Registrasienommer 2001/011539/08) ...
Dr Pieter van der Dus...
pevddussen@...
Apr 8, 2004 10:24 am
5417
BEELD, vanoggend 12 April 2004, vermeld van dat die leiers of verteenwoordigers van die ANC, DA, IVP, NNP, UDM, ACDP, VF+, PAC en AZAPO by Moria, naby...
Piet van der Kooi
kerkpad@...
Apr 12, 2004 6:43 am
5418
Die gevolge van demokrasie Dis belangrik om te verstaan hoe demokrasie in die goddelose en immorele samelewing van vandag funksioneer, waar die meeste politici...
Die volgende woorde word maklik gebruik. Ek gaan nie stem nie, omdat dit onbybels is, God is die enigste koning en wys die regeerder aan. So 'n opmerking is...
Barend Wesseloo
wesrek@...
Apr 14, 2004 8:02 am
5420
GEPEUPELBEWIND! "Elke keer wanneer 'n voorstander van 'non-racialism' in 'n eenheidstaat praat van 'n demokratiese bestel, is ek geneig om te sidder, selfs te...
Piet van der Kooi
kerkpad@...
Apr 14, 2004 9:50 am
5421
"Israel het oorspronklik geen regeerder (koning) gehad nie, die regeerders was die stam leiers wat aan God gehoorsaam was. Die volk het gevra vir 'n koning as...
'n Teokratiese bestel kan slegs werk waar die hele bevolking hulle buig voor God en dan Sy aangestelde verteenwoordegers wat dan die Stamleiers was. As daardie...
Barend Wesseloo
wesrek@...
Apr 19, 2004 6:55 am
5423
... Sou ons dan nie ook anargie kry indien die demokraties verkose president en parlement eie reels en wette begin neerle wat nie in die Woord opgeteken is...
Dr M Durand
mdurand@...
Apr 19, 2004 8:41 am
5424
Tot dusver meen ek nie dat ons alle rede tot swartgalligheid het nie. Minister Asmal vernietig die institusie skole in een jaar. Hy maak tuisskoling die...
Dr M Durand
mdurand@...
Apr 19, 2004 8:57 am
5425
My debat is 'n rapsie uit konteks gehaal, en moet saam met die eerste e-posse van Bouwe en my antwoord daarop gelees word. Ek wil nie enige sisteem en ook nie...
Barend Wesseloo
wesrek@...
Apr 19, 2004 9:07 pm
5426
Geagte Dr. Durand, Baie dankie vir die hoop, wat jy gee en daarmee saam die rigting aandui vir 'n duideliker bestaan in God se sorg. 'n Moontlike verdere...
Beste [CALV]-vriende Alhoewel ek maar min tyd het om hier te skryf lees ek graag saam - 1 keer per dag op die "Digest". Ek wil hoewel as Hervormde Kerk...
Soos die skrywer aangetoon het was en is onderwys altyd 'n sensitiewe saak. As ek 'n geslag wil beinvloed deur 'n idologie te wil verkondig, dan begin by die...
Barend Wesseloo
wesrek@...
Apr 21, 2004 7:08 am
5429
Geagte dr van Tonder U stel dat tuisonderwys nie die enigste alternatief is tot min. Asmal se staatskole nie, maar dat daar ander opsies is soos CVO skole. U...
In verband met onafhanklike skole vs tuisonderwys: - Tuisonderwys kan ook heelwat kos as jy dit reg doen. Dit is nie noodwendig goedkoper as onafhanklike skole...
Paul Kruger
SBBPPK@...
Apr 22, 2004 5:52 am
5431
Indien ons na die statistiek kyk dan is kerkverlating van belydenelidmate inderdaad `n groot probleem. Ongeveer 5 persent van belydene lidmate verlaat die...
Dr M Durand
mdurand@...
Apr 22, 2004 11:37 am
5432
Dag, die afgelope tyd was daar 'n debat oor die regeringstelsels. 'n Regeringstelsel is so goed as die een wat die mag het. Aan die een kant is daar 'n...
Ek wil net sê dat dit darm nie oral ewe sleg gaan nie. Hier by ons in die AP Kerk vryheid is die afgelope 3 jaar 15 kinders gedoop en 14 kinders het...
Geagte Bouwe Ek dink nie jy het die feite heeltemal korrek in die drie stelling wat jy oor privaatskole maak nie. 1) Jy veralgemeen as jy sê dat privaatskole...
Beste Vriende Enkele kort kommentare / brokkies inligting volg na " {BvT} " hieronder ingevoeg: On Thu, 22 Apr 2004 07:52:33 +0200 ... nie. {BvT}: Inderdaad...
Daar is geskryf: 2) Net soos wat privaatskole moet registreer by die staat moet tuisskolers ook registreer volgens die onderwyswet. [Hannes] Dit is wel so dat...
Daar is geskryf: ALLE vorme van onderwys wat nie volledig onder Asmalitiese direkte beheer is nie, word bedreig. Een van die persone wat tuisskole seker...