Ek sal graag u opinie wou hoor: Wie is die geestelike leier(s) in 'n gereformeerde gemeente? Is dit die predikant? Is dit die kerkraad? Is dit Jesus Christus...
Attie Juyn
itbaj@...
Mar 2, 2004 7:37 am
5358
'n Baie goeie vraag: Ons het leidinggewende (en leidingnemende) persone in die kerklike strukture. Maar is hulle geestelike leiers? Of is hulle eerder...
Ek soek dringend prof B Spoelstra se groen boek "Gereformeerde Kerkreg en Kerkregering", gratis of teen 'n billike prys. Ook eksemplare van die swart...
Die antwoord is eenvoudig die lidmaat wat uit die gesag van die skrif praat, wat Christus is. Maar ongelukkig het ons lidmate nie meer die kennis nie en het...
Barend Wesseloo
wesrek@...
Mar 5, 2004 6:42 am
5363
Daar is ongelukkig ook die tegniek van as jy nie een van 'hulle' is nie, dan kan jy mos nie iets weet nie. ... LL...
Ek verstaan nie mooi die "hulle" nie, is dit die kerkraad of predikate of proffesore of almal. Die probleem lê nie in die deel van die "hulle" wees nie, maar...
Barend Wesseloo
wesrek@...
Mar 9, 2004 6:00 am
5365
Geagte Kerkpad -lesers, -vriende en elkeen wat kennis neem daarvan Met dank aan Stephan du Plessis wat die rekenaar-tegniese oorplasing hanteer het, stel ons...
kerkpad@...
Mar 10, 2004 8:36 am
5366
Geagte Poslysvriende Ek wil graag 'n diskussie oor 'n omstrede kwessie aan die orde stel en julle kommentare verneem. Dit handel oor berigte in die koerante,...
Piet van der Kooi
kerkpad@...
Mar 12, 2004 7:16 am
5367
Inderdaad - Ons mag God nie afbeeld nie. Maar hoe gemaak met al die kerskaartjies met prentjies van babas en esels? Of die sogenaamde Kinderkersfees met die...
Dr M Durand
mdurand@...
Mar 12, 2004 11:04 am
5368
Ek verstaan dat jy mag geen afbeelding van God maak nie - of 'n voorstelling soos in 'n film. Maar nou hoor ek die argument dat Jesus ook ware mens was en dus...
koos opperman
opperman@...
Mar 12, 2004 2:19 pm
5369
Piet, *hieroor* is ons roerend eens! Dr. Lee OZ Is Gibson se rolprent verkiesliker as volgende fiktiewe? Cast for the blockbuster *Muslims'* movie of Jesus: ...
Dag, ek soek ook helderheid oor hierdie saak: Die tydsgees van vandag leer "Wees positief, dan sal alles regkom" Enige kritiek oor 'n saak word as "Negatief"...
"Maar nou hoor ek die argument dat Jesus ook ware mens was en dus kan jy van Hom 'n voorstelling maak." Sien die artikel hieronder Groete Slabbert Le Cornu ...
Ek wil eers begin met die volgende stelling, wat ek dan verder sal uitlig. Die hele wêreld is besig om 'n ander Christus, wat nie in die Bybel verkondig word...
Barend Wesseloo
wesrek@...
Mar 15, 2004 5:53 am
5373
Dag oom Koos, Ek stem saam: As mens onseker is, los dit uit. Waarom wil mense so graag "Jesus" namaak? Ek dink sommer ook aan die Oberammegau (Sp??) passie en...
Die argument dat die Here Jesus wel na sy mensheid geteken mag word maar nie na Sy godheid nie, word gestel teenoor die argument dat die Here Jesus se godheid ...
Dr M Durand
mdurand@...
Mar 15, 2004 9:02 am
5375
ANC to rule until Jesus returns, says Zuma http://www.wol.co.za/tiscali/news/news_story.jsp?content=116435 Johannesburg, March 14 The African National Congress...
Maandag 15 Maart 2004 bl. 7 Beeld Johannesburg Finaal http://152.111.1.251/argief/berigte/beeld/2004/03/15/B1/07/02.html NG sinode in Wes-Transvaal bevestig...
U bedoel Zuma *glo* wel in die wederkoms van Jesus? Totdien sou tiran Z. "terror in the hearts of the enemy" (sy mede-kiesers) inboesem! Haïti se Aristide ry...
Dalk moet Spangenberg sy eie eksodus uit die Kerk maak, voordat gelowiges dit voor hom doen. En na die' ,,wegraping" - wat dan van ,,die' wat agterbly"?!...
Ons glo dat mag alleen uit die hand van God kom en nou prewel hulle asof hulle dit van nou af vir die res van die huidige tye het en onderliggend dink hulle...
Kyk byna aan die einde: "Tutu said he believes all faiths seek the same God " Ek twyfel of ek die leuen in hierdie stelling op hierdie lys hoef te ontbloot. ...
... Ek het met die lees van veral die Rigters en Koningsgeskiedenis onder die indruk gekom van hoeveel eeue se geskiedenis in 'n paar bladsye in die Bybel...