Skip to search.

Breaking News Visit Yahoo! News for the latest.

×Close this window

calvyn · Calvinistiese Poslys

The Yahoo! Groups Product Blog

Check it out!

Group Information

  • Members: 122
  • Category: South Africa
  • Founded: Jan 15, 1999
  • Language: Dutch
? Already a member? Sign in to Yahoo!

Yahoo! Groups Tips

Did you know...
Hear how Yahoo! Groups has changed the lives of others. Take me there.

Messages

Advanced
Messages Help
Messages 5064 - 5093 of 8878   Oldest  |  < Older  |  Newer >  |  Newest
Messages: Simplify | Expand Author Sort by Date ^
5064 Nico van der Dussen
ramkat2002 Send Email
Nov 13, 2003
8:37 am
Die afgelope dae het 'n sanger beroeringe veroorsaak met sy uitlatinge wat daarop neerkom dat homoseksueles nie die ewige lewe kan be-erwe as hulle hulle nie...
5065 Dr Francis Nigel Lee
nigeldixie Send Email
Nov 13, 2003
7:39 pm
Wel, as die klaer ontsteld is oor die heteroseksualiteit v.d. hemelgangersklub, kan hy altyd aansoek doen vir lidmaatskap by die helgangersklub. Ek heg...
5066 Nico van der Dussen
ramkat2002 Send Email
Nov 17, 2003
10:22 am
Ek plaas die onderstaande artikel uit Beeld ter kennisname. Hiervolgens wil dit voorkom asof daar mense is wat die Bybel en die Gesagvolheid daarvan aan die...
5067 kobus geer
kconstructio... Send Email
Nov 17, 2003
12:28 pm
NICO. KOM ONS PROBEER DAT N PREDIKANT KAN PREEK , EN DIT SOMMER OOR NATIONALE TV.,SODAT DIE BOODSKAP OOR GEDRA KANWORD. ONTHOU NET, DIE BELEID MAKERS SOEK WEER...
5068 Barend Wesseloo
wesrek@... Send Email
Nov 17, 2003
12:28 pm
Ek weet dat daar al hoe meer 'n verdraagsaamheid teenoor Vrymeselaars in die NG Kerk posvat. ... From: "Nico van der Dussen" <calvyn@...> To:...
5069 kobus geer
kconstructio... Send Email
Nov 17, 2003
12:28 pm
hallo menere. die geskiedenis verwys dat die messelaars onder gronds hulle aktiwieteite voort gesit het met behulp van die katolieke kerk. noudat daar weer...
5070 Dr Francis Nigel Lee
nigeldixie Send Email
Nov 17, 2003
8:57 pm
... Nico, kyk hieronder na wat sopas in die V.S.A. gebeur het. Dr. Lee: (Vanuit Hofrekord v.d. Kangaroeverhoor van Alab. Hoofregter Moore) Thursday, November...
5071 Slabbert Le Cornu
slabbertiusp... Send Email
Nov 18, 2003
7:27 am
ESRA BOEKE November 2003 AD 1. VOEG ASB. 10% by totaal, indien gepos moet word 2. Die pryse in hakies is die uitverkopingspryse. 3. Enige navrae kan gestuur...
5072 CHRISTELLE VILJOEN
nietie2003 Send Email
Nov 20, 2003
5:50 am
Daar is so baie mense dwarsoor die wereld wat glo dat God se Wil en Woord by die veranderde samelewing moet aanpas. Aanvaar nie dat God vandag, more en altyd...
5073 Katbosch
arbustogatto Send Email
Nov 20, 2003
5:50 am
Gespreksgroeplede, Ek meld myself met graagte aan by julle gespreksgroep. Groete, Desmond Andriesse [Non-text portions of this message have been removed]...
5074 Koos Opperman
opperman@... Send Email
Nov 20, 2003
7:16 am
Welkom Desmond.Van waar is jy? Koos Opperman Naboomspruit RSA ... From: "Katbosch"; <deasun@...> To: <calvyn@yahoogroups.com> Sent: Tuesday, November...
5075 Nico van der Dussen
ramkat2002 Send Email
Nov 20, 2003
1:39 pm
Goeiedag, gaan soek gerus vir "wat is die waarheid" by soekenjins. Die resultate is insiggewend. Sien bv ...
5076 Katbosch
arbustogatto Send Email
Nov 21, 2003
5:50 am
Hallo Koos, Ek is van Rietkol, tussen Delmas en Benoni. Groete, Desmond Welkom Desmond.Van waar is jy? Koos Opperman Naboomspruit RSA...
5077 hjvandijk
hennievandijk Send Email
Nov 22, 2003
2:03 pm
Hoe meer stemme, hoe beter! Groete, Hennie ... Van: Art van der Molen Aan: cgktalk maillist Verzonden: zaterdag 22 november 2003 14:01 Beste allemaal, Wil je...
5078 ramkat2002 Send Email Nov 22, 2003
2:05 pm
Die vraag is na watter "god" verwys word? God van Abraham,Isak en Jakob met die Christus wat reeds gekom het? God van Abraham,Isak en Jakob in afwagting van...
5079 Koos Opperman
opperman@... Send Email
Nov 24, 2003
6:54 am
Goeie more, Ek het vanoggend oor Radio Pretoria geluister na Sakkie Negrini(ek weet nie of ek sy van regspel nie) se rede hoekom dit nie reent nie.Hy se dit is...
5080 Nico van der Dussen
ramkat2002 Send Email
Nov 24, 2003
7:49 am
Ter kennisname Nico http://www.bd.co.za/bday/content/direct/1,3523,1490471-6078- 0,00.html Church lashes out against homosexuality The Church of England in...
5081 Katbosch
arbustogatto Send Email
Nov 25, 2003
4:57 am
NUUSKOMMENTAAR: Donderdag 20 November 2003 Dit baan die weg vir vervolging Onderwysminister Kader Asmal se godsdiensbeleid vir skole word deur homself en...
5082 Martin Jordaan
mardewyk Send Email
Nov 25, 2003
4:57 am
... From: Christa Greeff To: henk@... Cc: martinjordaan@... ; sjstrydom@... ; hannes@... ; tjdewet@... ;...
5083 Martin Jordaan
mardewyk Send Email
Nov 25, 2003
4:58 am
Die groot ste vraag is wie gaan die klousulles oor God/god en godsdiens skryf. Nico jy het die spyker op die kop geslaan Broedergroete Martin Jordaan ... ...
5084 Joseph.DuToit@...
stylkrans Send Email
Nov 25, 2003
4:58 am
Ek was onlangs deur die Oranje Vrystaat, en daar was die droewe droogte ook hartroerend. Wees asb. verseker van ons gebede. Groete Josef Joseph Lee du Toit ...
5085 Joseph.DuToit@...
stylkrans Send Email
Nov 25, 2003
4:58 am
Ek wonder ook in my enigheid benewens die moderator se goeie vraag, of daar hoegenaamd 'n Europese grondwet behoort te wees? Wat begin het as 'n ekonomiese...
5086 Koos Opperman
opperman@... Send Email
Nov 25, 2003
6:21 am
Martin, Baie mooi gedagte en seen op julle verigtinge word julle toegebid. Vir Radio Pretoria skakel 012-543-0120.Toeksie sal jou na die regte persoon ...
5087 Nico van der Dussen
ramkat2002 Send Email
Nov 25, 2003
6:48 am
Goeiedag, ek merk op dat die November uitgawe van Die Kerkpad beskikbaar is by http://www.kerkpad.co.za/ Broedergroete Nico ...
5088 Slabbert Le Cornu
slabbertiusp... Send Email
Nov 25, 2003
9:31 pm
Die nuutste Esra Verslag, nr.54 sal DV, op 5 Desember 2003 beskikbaar wees. Tema: 1859? Prys: R50-00 per kopie (200bl.) Inskrywingsgeld op die EV: R120-00 per...
5089 Attie Juyn
itbaj@... Send Email
Nov 26, 2003
6:39 am
Vriende, Die kennisgewing lui: "1859? Esra Verslag Jg.11, nr. 54 Augustus - Desember 2003 AD Opgedra aan al die Doppers wat nie immigreer na die 'nuwe'...
5090 AH Bogaards
ahbogaards Send Email
Nov 26, 2003
10:20 am
Broeders, Na 7 Desember verander my adres en telefoonnommers. Die nuwe adres en telefoonnommers verskyn aan die einde van hierdie e-pos. My e-pos- en...
5091 Katbosch
arbustogatto Send Email
Dec 1, 2003
5:54 am
Die vergissing dat die wetenskap die meeste dinge verduidelik is by baie van ons aanwesig. Newton het die wetenskaplike vergelyk met iemand wat met skulpe...
5092 Nico van der Dussen
ramkat2002 Send Email
Dec 1, 2003
8:56 am
Ter inligting. Die BCVO kan gekontak word by Tel: 012 365 3703 Broedergroete Nico Vakatures Die volgende vakatures bestaan by BCVO kantoor. Na 'n tydperk van...
5093 Slabbert Le Cornu
slabbertiusp... Send Email
Dec 4, 2003
9:25 pm
1. Regstelling Dankie vir die fout wat uitgewys is in die kennisgewing aangaande die nuwe EV met die tema: 1859? Die woord "immigreer&quot; moet "emigreer"; wees,...
Messages 5064 - 5093 of 8878   Oldest  |  < Older  |  Newer >  |  Newest
Add to My Yahoo!      XML What's This?

Copyright © 2010 Yahoo! Inc. All rights reserved.
Privacy Policy - Terms of Service - Guidelines NEW - Help