Search the web
Sign In
New User? Sign Up
calvyn · Calvinistiese Poslys
? Already a member? Sign in to Yahoo!

Yahoo! Groups Tips

Did you know...
Hear how Yahoo! Groups has changed the lives of others. Take me there.

Best of Y! Groups

   Check them out and nominate your group.
Having problems with message search? Fill out this form to ensure your group is one of the first to be migrated to the new message search system.

Messages

  Messages Help
Advanced
Messages 4905 - 4934 of 7672   Oldest  |  < Older  |  Newer >  |  Newest
Messages: Simplify | Expand   (Group by Topic) Author Sort by Date ^
4905
... Dalk sodat mense ontmoedig word om te gaan ondersoek instel na die "sekulêre werke" van Cloete? Ek weet nie.. Nico...
Nico van der Dussen
ramkat2002
Offline Send Email
May 1, 2003
8:20 am
4906
Die onderstaane berig kom vanuit Business Day. Ek twyfel of die Ware Liggaam van Christus enige sodanige rol te speel het. Groete Nico Mbeki and church leaders...
Nico van der Dussen
ramkat2002
Offline Send Email
May 1, 2003
3:55 pm
4907
"Nee, ek weet nie van so 'n skrywe nie, maar het wel gehoor dat ons liewer nie meer van die "Cloete beryming" moet praat nie, maar moet verwys na die...
Paul Kruger
SBBPPK@...
Send Email
May 2, 2003
6:16 am
4908
Ek dink soos met die vertalingkwessie, die mense nogsteeds sal praat van die TB en die CB, soos daar bv. gepraat word van die OAV en die NAV. Slabbert Le Cornu...
Slabbert Le Cornu
slabbertiusp...
Offline Send Email
May 2, 2003
11:38 am
4909
... beryming ... opgeneem is ... op ... omdigting ... Dit is aan my ook op 'n wyse oorgedra sodat ek 'n verbod verstaan het. Sal moet sien wat die Handelinge...
Nico van der Dussen
ramkat2002
Offline Send Email
May 2, 2003
3:35 pm
4910
Ek wil graag julle aandag vestig op die volgende tuisblad: http://www.cmn.co.za/cd-bible/index.htm Dit is van Online Bible SA en dit word behartig deur dr....
AH Bogaards
ahbogaards
Offline Send Email
May 2, 2003
6:09 pm
4911
Die 1953-vertaling sal binnekort beskikbaar wees vir die Bybelprogram Theophilos. Sodra dit verskyn, sal ek meer iligting gee. Broedergroete, Attie Bogaards ...
AH Bogaards
ahbogaards
Offline Send Email
May 2, 2003
6:11 pm
4912
"Nee, ek weet nie van so 'n skrywe nie, maar het wel gehoor dat ons liewer nie meer van die "Cloete beryming" moet praat nie, maar moet verwys na die...
bouwe.vandereems@...
vandereems
Offline Send Email
May 5, 2003
5:11 am
4913
Geagte lyslede Eerstens dankie aan Slabbert wat die onderstaande reaksie geskryf het. Ander lyslede het my vorige skrywe in die verband as belemmerend ervaar. ...
Petri Jooste
petrijooste
Offline Send Email
May 5, 2003
10:50 am
4914
El glo dat 'n gesonde beginsel is om te begin met die aanname dat die vaders reg was. Die vaders het oor eeue heen geleer dat die vrou uitgesluit is van die ...
Nico van der Dussen
ramkat2002
Offline Send Email
May 5, 2003
11:38 am
4915
Sien hieronder Slabbert Le Cornu _____________________________________________ Esra Instituut: Posbus 19105 Noordbrug 2522 Suid-Afrika Web:...
Slabbert Le Cornu
slabbertiusp...
Offline Send Email
May 5, 2003
12:00 pm
4916
1) Wat is die bybelse onderskeid tussen amp van gelowige en besondere ampte? Is dit 'n duidelike onderskeid, sodanig dat aan enige spesifieke teks wat oor...
Slabbert Le Cornu
slabbertiusp...
Offline Send Email
May 5, 2003
12:48 pm
4917
Sien hieronder: a. Verbondseminaar 2003 b. Boeke te koop c. Uitverkopingsboeke Dankie Slabbert a. Die Esra Instituut bied aan : Verbondseminaar 2003 :...
Slabbert Le Cornu
slabbertiusp...
Offline Send Email
May 6, 2003
11:13 am
4918
Geagte lyslede Stem julle saam dat met 'n argument soos die een agter die vraag hieronder, mens ook kan 'bewys' dat geen Koreane of Swartmense etc. etc. ...
Petri Jooste
petrijooste
Offline Send Email
May 6, 2003
8:30 pm
4919
NGB Artikel 30-32 praat net van: - dienaars of herders (om die Woord van God te verkondig en die sakramente te bedien) - ouderlinge - diakens ...
Petri Jooste
petrijooste
Offline Send Email
May 6, 2003
8:31 pm
4920
"Stem julle saam dat met 'n argument soos die een agter die vraag hieronder, mens ook kan 'bewys' dat geen Koreane of Swartmense etc. etc. ampsdraers kan wees...
Slabbert Le Cornu
slabbertiusp...
Offline Send Email
May 7, 2003
8:19 am
4921
Geagte Kerkpad lesers/vriende Neem asseblief kennis van ons veranderde telefoon- en faksnommer. Van nou-af kan u ons bbereik by die nommer 012 546 2846. Ook as...
Piet van der Kooi
kerkpad@...
Send Email
May 7, 2003
1:01 pm
4922
Interesant boekresensie van die von Mises poslys oor 'n boek wat stel dat die gelyktydige invoering van demokrasie en 'n vrye mark ekonomie lei tot die...
bouwe.vandereems@...
vandereems
Offline Send Email
May 8, 2003
4:54 am
4923
Hieronder is 'n boekresensie oor die nuwe boek oor die Afrikaner: " The Afrikaner: a biography of a people " Kan iemand my meer vertel van die skrywer se...
Slabbert Le Cornu
slabbertiusp...
Offline Send Email
May 9, 2003
2:48 pm
4924
Nadat ek, ,,die Engelsman met die Afrikanerhart" (wyle SAUKhoof dr. Piet Meyer), vir Slabbert se resensie glo oor Gilomee se ,,The Afrikaner" gelees het -- het...
Dr Francis Nigel Lee
nigeldixie
Offline Send Email
May 9, 2003
8:53 pm
4925
Hieronder verskyn: "Koop die boek Dis 'n almagtige boek <knip>" Daar is net een Almagtige - dit is die God wat Hom besonderlik aan ons openbaar in die Bybel....
Nico van der Dussen
ramkat2002
Offline Send Email
May 10, 2003
8:49 am
4926
Ek gebruik E-Sword ( en ander stelsels) met groot vrug. Ek geniet onder andere die Kommentare wat die stelsels opgeneem is baie, ofskoon van hulle uit die...
Nico van der Dussen
ramkat2002
Offline Send Email
May 10, 2003
1:07 pm
4927
"Nadat ek, ,,die Engelsman met die Afrikanerhart" (wyle SAUKhoof dr. Piet Meyer), vir Slabbert se resensie glo oor Gilomee se ,,The Afrikaner" gelees het --...
Slabbert Le Cornu
slabbertiusp...
Offline Send Email
May 10, 2003
1:11 pm
4928
Slabbert, ek is so lank weg uit die land (sedert 1973), dat ek nie bevoeg voel om my eie boek ,,Die Christian Afrikaners from 1652 to 1980" op te dateer nie....
Dr Francis Nigel Lee
nigeldixie
Offline Send Email
May 11, 2003
7:42 pm
4929
... Ander klere, of ontklee -- en ,,The Emperor has no clothes"?! Dr. Lee...
Dr Francis Nigel Lee
nigeldixie
Offline Send Email
May 11, 2003
7:56 pm
4930
Sonder om persoonlik te raak dink ek dat die opmerking hieronder oor Orania juis as diskwalifikasie dien om verder oor die Afrikaner se geskiedenis kommentaar...
Pieter van der Dussen
pieter@...
Send Email
May 12, 2003
5:35 am
4931
Ek stem saam. Veral na die 1994 vernietiging v.d. ou RSA en die begin v.d. azaniaisering van die reste daarvan, is dit moeilik om sake te bepaal -- veral as...
Dr Francis Nigel Lee
nigeldixie
Offline Send Email
May 12, 2003
8:58 pm
4932
... Ek sal nie daardie as 'n gesaghebbende bron aanbeveel nie. Daar is deesdae baie boeke wat die lig sien, maar in werklikheid is die doel daarvan iets ...
Louis LSJ Krüger
louiskruger
Offline Send Email
May 13, 2003
10:41 pm
4933
Troy D. Perry, social activist and Founder of the predominantly gay Metropolitan Community Churches (MCC), will be awarded an honorary Doctor of Divinity...
Dr Francis Nigel Lee
nigeldixie
Offline Send Email
May 15, 2003
7:38 pm
4934
Geagte poslyslede, Die Afrikaanse Ou Vertaling (1953-vertaling) is nou beskikbaar in Theophilos-formaat en dit kan afgelaai word by die volgende adres: ...
AH Bogaards
ahbogaards
Offline Send Email
May 16, 2003
5:33 pm
Messages 4905 - 4934 of 7672   Oldest  |  < Older  |  Newer >  |  Newest
Advanced
Add to My Yahoo!      XML What's This?

Copyright © 2009 Yahoo! Inc. All rights reserved.
Privacy Policy - Terms of Service - Guidelines - Help