Skip to search.

Breaking News Visit Yahoo! News for the latest.

×Close this window

calvyn · Calvinistiese Poslys

The Yahoo! Groups Product Blog

Check it out!

Group Information

  • Members: 122
  • Category: South Africa
  • Founded: Jan 15, 1999
  • Language: Dutch
? Already a member? Sign in to Yahoo!

Yahoo! Groups Tips

Did you know...
Message search is now enhanced, find messages faster. Take it for a spin.

Messages

Advanced
Messages Help
Messages 4711 - 4740 of 8877   Oldest  |  < Older  |  Newer >  |  Newest
Messages: Simplify | Expand Author Sort by Date ^
4711 Barry Groenewald
bitosee Send Email
Sep 2, 2002
7:43 am
Beste Koos Baie dankie vir die verwelkoming Ten opsigte van jou vraag oor my persoonlike verwysing na die doop met "vuur" Wat is dit? Vir my is die persoonlike...
4712 Francois Van Deventer...
ligstryders_sa Send Email
Sep 4, 2002
12:25 pm
broeders en susters Dr Lee se boek oor Menslike voortplanting is tans by die drukker en sal binne die volgende week of wat gedruk wees. Die boek beslaan 971...
4713 Nico van der Dussen
ramkat2002 Send Email
Sep 4, 2002
4:59 pm
Goeiedag, ek is op soek na die kontakbesonderhede van die advertensie afdelings van die onderskeie kerklike tydskrifte. Hulp sal waardeer word. Pos die...
4714 Nico van der Dussen
ramkat2002 Send Email
Sep 6, 2002
6:19 am
Goeiedag aan veral die kenners van Hebreeus: Ek het iets in die 1953 Afrikaanse Bybelvertaling opgemerk: Die eerste keer wat die naam "Adam" voorkom is in Gen...
4715 Petri Jooste
petrijooste Send Email
Sep 6, 2002
6:31 am
As ek reg onthou is die verskil tussen ha-adam en adam. Die ha- is die Hebreeuse lidwoord "die". Dit sou seker bietjie vreemd klink in Afrikaans om voor Gen 5 ...
4716 Paul Kruger
SBBPPK@... Send Email
Sep 6, 2002
6:34 am
Let wel daarom dat die verskil tussen "mens" en "Adam" slegs die lidwoord (Heb ha) is. "Die mens" is ha-adam en "Adam" is adam. Daar is ou teksgetuies...
4717 Nico van der Dussen
ramkat2002 Send Email
Sep 6, 2002
6:44 am
Dankie vir die antwoord. Ek het opgemerk dat my King James vertaling, asook Strong se konkordansie wat op daardie vertaling gegrond is, wel reeds in Gen 2 van...
4718 Koos Opperman
opperman@... Send Email
Sep 6, 2002
10:10 am
Ons sing van die Nuwe Hemel en die Nuwe Aarde(ek meen die Doppers sing dit ook),maar tog praat ons dat ons eendag Hemel toe gaan. Dit wil my voorkom of daar 2...
4719 bouwe.vandereems@...
vandereems Send Email
Sep 9, 2002
6:09 am
So 'n ruk terug was daar 'n debat oor gesange. Die een party was van die oortuiging dat ons psalms moet sing en nie gesange mag sing nie. Die ander party was...
4720 Jan Stander
Jan.stander@... Send Email
Sep 9, 2002
6:28 am
Jan Stander :- Ek het bietjie gaan kyk..... Beide die King James Vertaling en die Douay Vertaling begin in Genesis 2:19 van Adam te praat. Die New...
4721 Paul Kruger
SBBPPK@... Send Email
Sep 10, 2002
6:22 am
Jan Stander vra: "Ek weet niks van Hebreeus af nie, maar hang die presiese vertaling nie maar soms van die vertaler af nie?" Inderdaad. Enige vertaalwerk...
4722 Nico van der Dussen
ramkat2002 Send Email
Sep 10, 2002
6:38 am
Goeiedag, volgens my geheue - wat waarskynlik baie krom en skeef is - is daar in die Bybel 'n gedeelte wat iets in die lyn is van dat as die ongelowiges weet...
4723 Louis Kruger [PTA Pro...
louiskruger Send Email
Sep 10, 2002
7:17 am
Hoe is die verskille tussen die nuwe en ou berymings dan so wesentlik? Verder is ek op soek na iemand wat my kan help om die oorsprong van Bilha en Silpa uit...
4724 Louis Kruger [PTA Pro...
louiskruger Send Email
Sep 10, 2002
8:07 am
Beste gespreksgenote, Daar is een (van baie waarskynlik) vraag wat ek nie kan beantwoord nie. Hoe kan ons iets oor die sabbatariërs sê as ons nie meer die...
4725 Paul Kruger
SBBPPK@... Send Email
Sep 10, 2002
9:40 am
1. Kyk na die Heidelbergse Kategismus se verklaring oor die Vierde Gebod. Die Vierde Gebod geld steeds, maar is nie noodwendig in sy Nuwe Testamentiese...
4726 Nico van der Dussen
ramkat2002 Send Email
Sep 10, 2002
9:50 am
Die bietjie blootstelling wat ek aan die 7de daagse adventiste gehad het, is dat hulle die streng onderhouding van die Sabat as voorwaarde vir toegang tot die...
4727 Paul Kruger
SBBPPK@... Send Email
Sep 10, 2002
9:58 am
Nico skryf: " Ons Saterdag is waarskynlik nie die Sabbatdag van die ou Testament nie - mense is geneig om te vergeet dat daar 'n paar eeue gelede 'n paar dae...
4728 Louis Kruger [PTA Pro...
louiskruger Send Email
Sep 10, 2002
10:43 am
Nico skrywe: Die bietjie blootstelling wat ek aan die 7de daagse adventiste gehad het, is dat hulle die streng onderhouding van die Sabat as voorwaarde vir...
4729 Jan Stander
Jan.stander@... Send Email
Sep 10, 2002
10:55 am
Jan Stander :- Jy is natuurlik reg in wat jy sê. In die artikel oor die Bybel in die Colliers Ensiklopedie word byvoorbeeld gesê dat daar indien mens al die ...
4730 cl@...
carstenlinke Send Email
Sep 10, 2002
11:54 am
Moontlik dink jy aan Romeine 2? Groete Carsten...
4731 Dr Francis Nigel Lee
nigeldixie Send Email
Sep 10, 2002
8:48 pm
Opmerking hieronder by FNL Rev. Dr. Francis Nigel Lee Professor-Emeritus of the Queensland Presbyterian Theological College "God tri-une, at the start, created...
4732 Francois Van Deventer...
ligstryders_sa Send Email
Sep 18, 2002
2:18 pm
broeders en susters Ek het sopas die eerste 30 kopiee van die "Verrigtinge van die vierde Bybelse Wereldbeskouing Seminaar van 2001" (Die Christen Pad)...
4733 Dr PE van der Dussen
pevddussen@... Send Email
Sep 20, 2002
6:50 am
OPEDAG 5 OKTOBER 2002 Pretoriase Akademie vir Christelik-Volkseie Hoër Onderwys Kom geniet 'n ontspanne en interessante dag saam met die personeel en...
4734 Slabbert Le Cornu
slabbertiusp... Send Email
Sep 20, 2002
11:17 am
Sien hieronder Dankie Slabbert Le Cornu Esra Instituut: Posbus 19105 Noordbrug 2522 Tel. 018-2944178 HYPERLINK ...
4735 Nico van der Dussen
ramkat2002 Send Email
Sep 30, 2002
12:30 pm
Ter Inligting. http://www.cnn.com/2002/EDUCATION/09/26/creationism.evolution/in dex.html Ga. school board OKs alternatives to evolution Friday, September 27,...
4736 Dr Francis Nigel Lee
nigeldixie Send Email
Sep 30, 2002
8:54 pm
Nico, Cobb County in Georgia ken ek goed. Alle inwoners moet onderneem om vuurwapens aan te hou. Gevolglik is diewe bang om hulle daar te begeef! 'n Baie...
4737 Schalk van Zyl
schalkvanzyl Send Email
Oct 1, 2002
11:12 am
http://capo.org/premise/archive.html...
4738 Slabbert Le Cornu
slabbertiusp... Send Email
Oct 2, 2002
7:45 pm
VCHO SEMINAAR (Vereniging vir Christelike Hoër Onderwys) 19 Oktober 2002 TEMA: TRANSFORMASIE VAN DIE CHRISTENKIND: Die Onderwys as voertuig Tyd:...
4739 Slabbert Le Cornu
slabbertiusp... Send Email
Oct 2, 2002
7:46 pm
INTER GELOOFS- EN NEW AGE INFILTRASIE V/D SAMELEWING - DIE NUWE REFORMASIE & JESUS SEMINAAR Gereformeerde Kerk, RIETVALLEI Saterdag, 12 Oktober 2002 08:30 -...
4740 Dr PE van der Dussen
pevddussen@... Send Email
Oct 4, 2002
2:05 pm
OPEDAG 5 OKTOBER 2002 Pretoriase Akademie vir Christelik-Volkseie Hoër Onderwys U word vriedelik herinner aan die opedag van die Pretoriase Akademie vir...
Messages 4711 - 4740 of 8877   Oldest  |  < Older  |  Newer >  |  Newest
Add to My Yahoo!      XML What's This?

Copyright © 2010 Yahoo! Inc. All rights reserved.
Privacy Policy - Terms of Service - Guidelines NEW - Help