Geagte mede skrywers, Ek kan iets nie mooi verstaan nie. Miskien kan iemand my dalk toelig. Die gebruik van die internet domeingroep .co.za is die SA...
Beste broeders, Hieronder vind jul die inhoudsopgawe en redaksiekolom van die nuutste Esra Verslag (nr.51), wat DV, die 2de deel van Julie beskikbaar sal wees ...
Sien hieronder: Die Scientific American dreig die Answers In Genesis organisasie met hofsake. Dankie Slabbert Le Cornu Esra Instituut: Posbus 19105 Noordbrug...
Ek plak hierby in die advertensie van die boek van mev.JC Erasmus oor Manuskripte, Bybelvertaling en Skrifgesag. As u nog meer daaroor wil lees, kan u na die...
Ek wil vir van die ouer mense op die poslys vrae, maar as iemand anders weet, antwoord gerus: Hoe het sustentasie (die praktyk waar behoewende gemeentes deur...
Christen Pakistan ter dood veroordeeld van onze redactie kerk KARACHI - Opnieuw is een christen in Pakistan ter dood veroordeeld wegens lastering van de islam,...
ingeslote 'n berig van beeld wat aandui dat Irak vise-pres sa kombesoek het om bande tussen die terroriste staat Irak en Suid-Afrika te verstewig. SA se Eskom...
Hieronder volg 'n boek resensie wat onlangs in Beeld verskyn het. ( http://www.news24.com/Beeld/Boeke/0,4127,3-72_1210567,00.html) Hannes van Heerden Kan 'n...
Pyn en God se beskikking. Met die sondeval is reeds die eerste tekens van die pyn: ".. jy sal met moeite kinders baar ..". Paulus sal graag volle gesondheid...
Op die webblad gksa.org.za was daar 'n skakel waarop die belydenisgeskrifte gevind kon word. Ek kan hierdie skakel nie meer vind nie. Weet iemand of dit dalk...
Ek het eers gedink dit is ‘n April grap ... maar toe ek op die kalender kyk toe sien ek dit is al Julie! Sien die inligting hieronder. Vir meer inligting:...
Beste Slabbert Verskaf asseblief alle tersaaklike inligting hieromtrent sodat ek 'n sterk kritiese berig en kommentaar daarop vir die volgende uitgawe van Die...
Piet van der Kooi
kerkpad@...
Jul 16, 2002 5:36 am
4613
Beste oom Piet, Al die relevante inligting -ook oor Leon Wessels en kie- kan oom op die webblad verwysing kry wat ek saamgestuur het met die vorige boodskap. ...
Die skakel wat saam met jou e-pos by my uitgekom het Slabbert, is bietjie deurmekaar. Die regte een is: http://www.puk.ac.za/nuus/nuus134.html Groete Hannes...
Broeders, Sien die artikel hieronder oor hoe die paganisme besig is om al hoe meer terug te kom in ons węreld. Dankie Slabbert Le Cornu Esra Instituut: Posbus...
Geagte gespreksgenote, [Ek rig dit so, wie weet dalk is daar 'n paar susters wat ook die poslys lees.] Weet iemand iets meer van die direkte aanval wat in...
Hier is die brief van http://www.news24.com/Rapport/rapportcatarttextnew/0,4205,752-805_1216870~a, 00.html Groete Pieter Die 'hervormers' kan Calvyn kap J.S....
Beste Moderator ... From: "Yahoo! Groups Notification" <confirm-unsub-FraBkkLS40KY-thtz5AxEeeArjw@yahoogroups.com> To: <augustyn@...> Sent: Wednesday,...
Dr G M (Gerhard) Augu...
augustyn@...
Jul 23, 2002 8:55 am
4619
Verduin is (was) al oor die 100 jaar oud, maar ek het sy pro-anabaptistiese boek weerlę in my ,,The Anabaptists and their Stepchildren" op my webwerf...
Pieter, ek kan Coetzer se brief aan Rapport hier in Australië nie aflaai nie. Kan u dit asb. aan my in die onderwerpbussie ("Subject Box") van 'n e-brief ...
... Sover ek kan verstaan is news24 slegs bereikbaar deur MWeb intekenare. - Bouwe This message contains information intended solely for the addressee, which...
Die onderstaande is net as waarskuwing sou iemand met die storie na julle toe kom. Ons kragte is reeds min, dit hoef nie nog op fabels gemors te word nie... ...
Kommer oor behoud van Afrikaans op Stellenbosch THINUS FERREIRA STELLENBOSCH. - Die taaloudit van die Universiteit van Stellenbosch oor die gebruik van...
Geagte Kerkpad -lesers, -vriende Baie dankie vir Stephan du Plessis vir die tekenaar-tegniese hulp wat hy verleen het om die jongste uitgawe van ons blad op...
Piet van der Kooi
kerkpad@...
Jul 27, 2002 6:36 am
4626
Geagte Kerkpad -lesers, -vriende Baie dankie vir Stephan du Plessis vir die rekenaar-tegniese hulp wat hy verleen het om die jongste uitgawe van ons blad op...
Piet van der Kooi
kerkpad@...
Jul 27, 2002 10:13 am
4627
Broeders, In die Kerkblad van 31-07-2002 is daar ‘n artikel deur ‘n dopper wat nou al 5 jaar in Nederland woon (Marinus Wijnbeek), wat ‘n oorsig gee oor ...