Alle Poslyslede REPLIEK OP DIE KOMMENTAAR VAN DANIE DU PLESSIS (2) (insake my standpunte oor die verkiesing - Calvinistiese Poslys, 8 Maart 1999 ) In antwoord...
Piet van der Kooi
kerkpad@...
Mar 13, 1999 1:43 am
29
Send reply to: calvyn@egroups.com From: Paul Fourie <pfourie@...> To: "'calvyn@egroups.com'" <calvyn@egroups.com> Date sent:...
Leonard van der Dussen
lvddussen@...
Mar 11, 1999 10:35 am
28
Leonard - om by te voeg by wat jy reeds baie goed aangetoon het. Enige amptenaar wat tot n posisie in hierdie diaboliese demokrasie verkies word sal moet trou...
Paul Fourie
pfourie@...
Mar 11, 1999 8:55 am
27
Ek is maar eenvoudig wat die dieptes van Calvyn se geskrifte betref. Wat ek wel weet, is onder meer die volgende: 1. Vir die Sondag het die huidige regering en...
Leonard van der Dussen
lvddussen@...
Mar 11, 1999 7:49 am
26
Vir kennisname. Ek is daagliks aktief in die gesondheidsveld, en het vandag vir die eerstemaal verneem sulke wetgewing word voorberei. Groete Nico ... From:...
Nico van der Dussen
nico@...
Mar 10, 1999 8:29 am
25
ANTWOORD OP REPLIEK VAN P VAN DER KOOI Ek volstaan steeds met die argument dat wanneer br Van der Kooi beweer dat op grond van Calvyn se beskouiinge en om...
DF Du Plessis
DPLESDF@...
Mar 10, 1999 8:00 am
24
Slabbert, Ek moet met jou heelhartig saamstem. Indien ons volk nie terugkeer na die wee van die HERE nie is hierdie volk gedoem, of ons nou kruisies trek of...
Paul Fourie
pfourie@...
Mar 10, 1999 6:23 am
23
... From: Piet van der Kooi <kerkpad@...> To: Calvinistiese Poslys <calvyn@egroups.com> Date: Tuesday, March 09, 1999 11:44 PM Subject:...
Piet van der Kooi
kerkpad@...
Mar 10, 1999 4:30 am
22
1.. Alle Poslyslede. REPLIEK OP DIE KOMMENTAAR VAN DANIE DU PLESSIS (insake my standpunte oor die verkiesing - Calvinistiese Poslys, 8 Maart 1999) 1. Volgens...
Piet van der Kooi
kerkpad@...
Mar 9, 1999 9:37 pm
21
Danie, Sommer net algemene opmerkings oor hierdie onderwerp: Ek wil graag weet: moet ons noodwendig gaan stem om sodoende te 'getuig' in hierdie węreld?...
Slabbert Le Cornu
slecornu@...
Mar 9, 1999 5:04 pm
20
Ek sien die advertensies wat onderaan geplaas word sodat die lys gratis kan wees, het bietjie hande uitgeruk (Kyk onder). Enige ander reaksie? ... eGroup home:...
Pieter van der Dussen
PDussen@...
Mar 9, 1999 7:31 am
19
Die volgende kommentaar op Br Piet van der Kooi se standpunte oor die verkiesing: 1 Hy noem dit Calvinistiese riglyne vir die komende verkiesing. Dit is *n ...
DF Du Plessis
DPLESDF@...
Mar 9, 1999 7:18 am
18
Hier is verskillende CD-ROM's wat bestel kan word. Verdere navrae: Slabbert Le Cornu Tel.012-3625746/7 of 3315483 slecornu@... Sluitingsdatum vir...
Slabbert Le Cornu
slecornu@...
Mar 8, 1999 4:18 pm
17
1.. Alle Poslyslede. 2.. Geagte vriende en mede-gelowiges. 3.. Ek is versoek om vir 'n bepaalde forum my standpunt oor die al of nie deelname aan die komende...
Piet van der Kooi
kerkpad@...
Mar 8, 1999 4:08 pm
16
Hallo allemaal, Een berichtje uit Nederland. Hier in Europa lezen veel personen met een calvinistische achtergrond deze postlys. Misschien is het interessant...
Peter van der Steen
cal2sln@...
Feb 28, 1999 6:53 am
15
Hallo allemaal, Een berichtje uit Nederland. Hier in Europa lezen veel personen met een calvinistische achtergrond deze postlys. Misschien is het interessant...
catsoft@...
Feb 28, 1999 6:52 am
14
Danie, Ek dink jy mis die hele punt wat prof. Raath wil maak [miskien sal dit help as jy sy hele lesing lees?]. Hy gee nie 'n beskrywende nie, maar 'n ...
Slabbert Le Cornu
slecornu@...
Feb 25, 1999 4:16 pm
13
In antwoord op Slabbert se boodskap die volgende: Wat Prof Raath daar gese het, is hoogs aanvegbaar en 'n beperkte siening van wat in die Gereformeerde kringe...
DF Du Plessis
DPLESDF@...
Feb 25, 1999 3:21 pm
12
Die jongste uitgawe van Die Kerkpad (Maart 1999) is nou beskikbaar by http://members.smartnet.co.za/~kerkpad ... Christene se deelname aan verkiesings ...
Piet van der Kooi
kerkpad@...
Feb 24, 1999 7:17 pm
11
Beste calviniste, Die verkiesing lę vir ons voor in 1999. Opnuut word die vraag gevra: wat moet ons as gelowiges doen. Aan die eenkant is daar die negatiewe...
Slabbert Le Cornu
slecornu@...
Feb 24, 1999 3:31 pm
10
Ek het net 'n vraag wat ek graag vir oop maak vir gesprekvoering . . . Is daar iets soos: Elke Christen moet stem, dis jou Christelike plig...Veral as ek weet...
Albert Bredenhann
AlbertB@...
Feb 19, 1999 9:24 am
9
Hi daar aan almal, Dit is vir my 'n voorreg om julle te vertel van die "vrylating" van die Bybel in Afrikaans op die internet . . . Ja, na so maand se...
Albert Bredenhann
AlbertB@...
Feb 19, 1999 8:13 am
8
Ek berus die volgende bloot op my eie gedagtes, maar wil dit tog deel: Aardse konings het nodig om hulle mag te bewys, daarom moet hulle alles "naspeur" en dan...
Leonard van der Dussen
lvddussen@...
Feb 19, 1999 7:47 am
7
... "Het is Gods eer een zaak te verbergen; maar de eer der koningen een zaak te doorgronden." 3) Het is Gods eer Dat is, het dient tot Gods eer. 4) zaak te...
Carsten Linke
Carsten.Linke@...
Feb 18, 1999 7:33 am
6
Ek verstaan nie Spreuke 25:2 nie: Dit is die eer van God om 'n saak te verberg, maar die eer van konings om 'n saak na te speur Enige iemand wat kan help? ...
Nico van der Dussen
nico@...
Feb 18, 1999 7:02 am
5
Alle poslyslede, Weet ons nog wat 'n preek is? Weet ons nog hoe om 'n preek te beoordeel? Net 'n paar gedagtes van my kant af: 'n Preek wat nie "Christus...
A.H.Bogaards
ahbogaards@...
Feb 13, 1999 5:56 am
4
Alle poslyslede, Soek julle nog die ou Gereformeerde goud? Dan is HTS Boeke die antwoord. Die bekendste Gereformeerde skrywers se boeke sal julle daar...
A.H.Bogaards
ahbogaards@...
Feb 13, 1999 5:56 am
3
Ek het die lys verskuif na 'n ander verskaffer wat hulle dienste gratis aanbied. Die nuwe adres is calvyn@egroups.com. In ruil vir die gratis diens sal daar...
Pieter van der Dussen
pvddusse@...
Feb 12, 1999 6:38 am
2
By die nuwe Calvinistiese poslys. Laat my asb weet of dit werk. Groete *************************************** Pieter van der Dussen M-Web Interactive +27 21...
Pieter van der Dussen
PDussen@...
Jan 15, 1999 1:10 pm
1
Die Calvinistiese Poslys is daargestel vir Christene van alle denominasies om oor hulle geloof en ander sake te praat. Group Manager: calvyn-owner@egroups.com ...