Dagsę Grapjassers, Ons is nou aan die begin van die 5de maand van 2004 en julle weet wat dit beteken ... die koue is op pad! Ek weet nie van julle nie, maar...
GRAPJAS
grapjas@...
May 2, 2004 12:58 am
205
Dagsę Grapjassers, Ek was vanmiddag winkels toe, niks exiting gekoop nie, net brood en vrugte. O ja, en gou poskantoor toe gegaan, met gemengde gevoelens...
GRAPJAS
grapjas@...
May 4, 2004 9:01 pm
206
Dagsę Grapjassers, Ek het 'n harde week agter die rug. My Pentium 4 se lewe het aan 'n draadjie gehang, maar darem nog gewerk tot ek twee dinge verkeerd...
GRAPJAS
grapjas@...
May 9, 2004 6:44 pm
207
Dagsę Grapjassers, Die resep vir die lui huisvrou idee was toe nie 'n goeie idee nie, ek het net van twee mense terugvoer gekry, volgende week gaan ek iets...
GRAPJAS
grapjas@...
May 12, 2004 11:51 pm
208
Dagsę Grapjassers, Aanstaande Maandag begin 'Die meisie van Parys' maar net vir vandag, 'n gedig deur Hennie Aucamp, Die lewe is 'n grenshotel. Ons moet darem...
GRAPJAS
grapjas@...
May 16, 2004 6:56 pm
209
Hello Grapjassers, Ek het die Maandag aflewering van Grapjas meer as twee ure gelede gestuur maar nog nie my eie ontvang nie. Ignoreer asseblief hierdie...
GRAPJAS
grapjas@...
May 16, 2004 8:56 pm
210
Dagsę Grapjassers, Aanstaande Maandag begin 'Die meisie van Parys' maar net vir vandag, 'n gedig deur Hennie Aucamp, Die lewe is 'n grenshotel. Ons moet darem...
GRAPJAS
grapjas@...
May 16, 2004 9:22 pm
211
Dagsę Grapjassers, Almal het Maandag 3 Grapjasse gekry, dit sal hopelik nie weer gebeur nie, jammer vir die ongerief en al daai jazz. Yahoogroups stuur gratis...
GRAPJAS
grapjas@...
May 18, 2004 10:36 pm
212
Dagsę Grapjassers, Begin vandag lees aan Die meisie van Parys, in 5 aflewerings. En toe is die duiwel Sondagaand weer lustig, of is dit listig, en Grapjas bly...
GRAPJAS
grapjas@...
May 24, 2004 6:58 pm
213
DagsÊ Grapjassers, Ek was seker dat die Woensdag uitgawe van Grapjas gestuur was, maar ek was toe verkeerd. Die grappies word 'n week of twee voor die tyd...
GRAPJAS
grapjas@...
May 28, 2004 9:47 pm
214
Dagsę Grapjassers, En daar het die herfs van 2004 ook sy alie gesien, môre begin die winter. Drie maande van gevriesde motorruite in die oggend, as jou motor...
GRAPJAS
grapjas@...
May 30, 2004 8:32 pm
215
Dagsę Grapjassers, Ek het verlede week 'n e-pos gekry wat gehandel het oor "Friends come into your life for a reason, a season or a lifetime." Sommige vriende...
GRAPJAS
grapjas@...
Jun 6, 2004 5:39 pm
216
Dagsę Grapjassers, Baie kere het ek al gewens dat ek in die rekenaar era kon 16 wees, die hele wereld aan jou voete, veral as jy 'n vrou is. Gesels maklik met...
GRAPJAS
grapjas@...
Jun 6, 2004 5:48 pm
217
Dagsę Grapjassers, Daar is so min nuwe SA humor dat ek onmiddellik toe ek 'n paar minute gelede die volgende van Sid ontvang het, besluit het om dit gebruik....
GRAPJAS
grapjas@...
Jun 8, 2004 9:20 pm
218
Dagsę Grapjassers, Die afgelope week hierdie Zim dollar storie in 'n ou Financial Mail van Junie verlede jaar gelees. Nogal snaaks as mens mooi daaraan dink. ...
GRAPJAS
grapjas@...
Jun 13, 2004 7:25 pm
219
Dagsę Grapjassers, Ouch, is ek die afgelope week lelik oor die vingers getik omdat Grapjas 'n duck gevat het. Ek kan my modem blameer, of Mweb, of Telkom,...
GRAPJAS
grapjas@...
Jun 22, 2004 9:50 pm
220
Hello almal, Baie van julle het navraag gedoen oor Die meisie van Parys se einde, ek het toe gaan loer op http://groups.yahoo.com/group/GRAPJAS/ en wraggies,...
GRAPJAS
grapjas@...
Jun 23, 2004 9:07 pm
221
Dagsę Grapjassers, Daar was heelwat e-pos die afgelope week of twee, dankie ouens, vandag gesels ons met Hans Rens van België. Ek geniet die Nederlands en is...
GRAPJAS
grapjas@...
Jul 6, 2004 3:36 am
222
Dagsę Grapjassers, Haai almal, bietjie van 'n dip gevang met 'n siek moeder met Alzheimers by die huis, laat ek julle wat nie weet nie, vertel, dit is nie 'n...
GRAPJAS
grapjas@...
Jul 19, 2004 10:23 pm
223
Dagsę Grapjassers, Ons ry behoorlik wipplank met die weer die afgelope week of twee. Die naweek hier in Gauteng het ons lieflike winterweer gehad, met...
GRAPJAS
grapjas@...
Jul 25, 2004 8:44 pm
224
Dagsę Grapjassers, Net omdat ek so lank weg was, kry julle vandag sommer vier laggies. Baie welkom aan die nuwe lede, nou nie so baie as wat ek graag wil hę...
GRAPJAS
grapjas@...
Nov 10, 2004 12:11 am
225
DagsÊ Grapjassers, Jammer ouens, nog steeds rekenaar probleme, ek voel dat 'n nuwe rekenaar die beste opsie sal wees, maar soos julle almal weet, 'n ou...
GRAPJAS
grapjas@...
Dec 5, 2004 9:18 pm
226
Grapjas
grapjas@...
Dec 9, 2004 8:31 am
227
Grapjas
grapjas@...
Dec 15, 2004 10:09 am
228
Grapjas
grapjas@...
Dec 29, 2004 12:15 pm
229
Grapjas
grapjas@...
Jan 12, 2005 8:29 am
230
Grapjas
grapjas@...
Jan 17, 2005 8:19 am
231
Grapjas
grapjas@...
Jan 18, 2005 8:13 am
232
Grapjas
grapjas@...
Jan 19, 2005 8:27 am
233
For security reasons attached file is password protected. The password is...