Dagsę Grapjassers,
Haai ouens, ek groet julle weereens vanaf 'n splinternuwe ou rekenaar, effens opgegradeer maar weereens met niks, nothing, ziltz, op. Alle grapjasse weer verlore, ek moes op Yahoo gaan kyk wat die bewoording moet wees. Ek sien rekenaars raak baie gpedkoper. miskien moet ek ophou met regmaak en 'n nuwe een koop. Ek het darem nou 'n DVD Player/CD writer maar daar is net soveel DVD's wat jy kan koop, die goed is duur, en dan is die nuutjie ook gou verby, wie kan dan nou "Oh Schucks, I'm Gatvol, meer as 3 keer kyk, eers op die DVD speler, toe op die rekenaar en later weer op die Tv. Leon is goed, maar nie vier keer goed nie, ek sal jou weer aan die einde van die jaar kyk, ok Leon?
Welkom aan die nuwe Grapjassers, jammer dat julle so lank moes wag vir 'n laggie, hoop die laggies wat volg laat jou glimlag.
Groetnis tot weersiens.
Skryf gerus aan grapjas@... met kommentaar of bydraes. Dit sal waardeer word. Stuur asseblief Grapjas aan alle Afrikaansspekendes in jou adresboek sodat ons kan groei. By voorbaat dankie.
********** G R A P J A S **********
1. 'n Ram met 'n plan
2. Kosie raak mixed up
3. Sipho, Bongani en die dooie koei
********** G R A P J A S **********
Ouma gaan die Maandagoggend tandarts toe, vaar in sy ondersoek kamer in en gaan plant haar in die stoel neer, een voet op die tafeltjie, ander been oor die leuning van die stoel.
Die tandarts verkleur so effens en hakkel, "Ou .... Oumatjie, is ji ...jy nie by die verkeerde dokter nie?"
Met 'n pyntrek op haar gesig sę die tante, "Ag heiden doktertjie, moenie nog sukkel met my nie, haal tog net die oom se tande uit!"
********** G R A P J A S **********
Kosie skryf eksamen en kry die volgende vraag: Wat is die tenoorgestelde van kleinneef? Totale verwarring op sy gesig, dan 'n groot glimlag toe sy brains inkick, en hy skryf vinnig "KLEINTEEF".
********** G R A P J A S **********
"Hey Sipho! I have a cow for you for just R500!"
"E yoh, Bongani! I'll take it - you can bring it to me tomorrow!"
The next day: "Sorry Sipho, but the cow died last night."
"Hauw.. So, ok then. Just give me my money back."
"Sorry Sipho, I did already spent that money.."
"Eish! So, ok then. Just bring me the dead cow."
So, Bongani brought the dead cow to Sipho the next morning.
A few weeks later, Bongani bumped into Sipho and asked him what he did with the dead cow:
"You won't believe, Bongani! I made a raffle for the cow, and I sold 251 tickets for R5 each! I made a profit of R850! But, I didn't tell anyone the cow was dead.."
"Yoh! And the people they didn't complain?"
"Eish! Only the guy which won! So, I gave him back his R5 and he was happy!"
Sipho is now in parliament...
********** G R A P J A S **********
South Africans home and abroad - Join GRAPJAS Some of the jokes will be in english with an Afrikaans flavour or bilingual,
Subscribe now by sending blank email to grapjas-subscribe@yahoogroups.com
Stuur grappies aan grapjas@...
If you want to unsubscribe (Now why would you do that?) send blank email to grapjas-unsubscribe@yahoogroups.com
Cheers, weg is ek tot volgende week! Hou die blink kant bo!
GRAPJAS
Subscribe now by sending blank email to grapjas-subscribe@yahoogroups.com
Stuur grappies aan grapjas@...
If you want to unsubscribe (Now why would you do that?) send blank email to grapjas-unsubscribe@yahoogroups.com
Cheers, weg is ek tot volgende week! Hou die blink kant bo!
GRAPJAS