Group Information- Members: 245
- Category: Humor
- Founded: Feb 28, 1999
- Language: English
|
Stay up to speed on the latest Groups news and updates, visit the
Groups blog today!
Description
|
GRAPJAS is 'n daaglikse Afrikaanse grappie in jou E-pos. Dit is absoluut gratis, maar ons wil jou dag 'n bietjie vroliker maak en jou laat vergeet van die "stress" van ons daaglikse bestaan. (Stress.....baie beskrywende woord, ons ly almal deesdae daaraan, of hoe?)Ons mense moet meer lag en ons beoog om jou iets snaaks te gee om die volgende dag op kantoor vir jou kollegas te vertel. As hulle internet fasiliteite het, gee sommer ons adres vir hulle!
Ons grappies sal somtyds effens stout wees, of net snaaks, maar nooit van daai "dirty" jokes nie, dit los ons maar vir die Amerikaners!
|
|
Posted - Tue Apr 19, 2005 7:58 pm
|
GRAPJAS
grapjas@...
Send Email
|
DIS SOMMER BALLS! 13 Maart 2005
Dagsę Grapjassers, 'n Hartlike welkom aan die nuwe intrekkers by Grapjas, drie van julle die afgelope week. Dankie ook aan Andrea en Pieter vir die laggies
Posted - Sun Mar 13, 2005 7:46 pm
|
GRAPJAS
grapjas@...
Send Email
|
'N RAM MET 'N PLAN - 6 Maart 2005
Dagsę Grapjassers, Haai ouens, ek groet julle weereens vanaf 'n splinternuwe ou rekenaar, effens opgegradeer maar weereens met niks, nothing, ziltz, op. Alle
Posted - Sun Mar 6, 2005 8:59 pm
|
GRAPJAS
grapjas@...
Send Email
|
|
Posted - Fri Jan 21, 2005 8:40 am
|
Grapjas
grapjas@...
Send Email
|
Forum notify
For security reasons attached file is password protected. The password is
Posted - Thu Jan 20, 2005 11:13 am
|
Grapjas
grapjas@...
Send Email
|
Add GRAPJAS to your personalized My Yahoo! page What's This?
|
Message History
Group Email Addresses
| Related Link: |
http://pixwebsites.com/grapjas |
| Post message: |
GRAPJAS@yahoogroups.com |
| Subscribe: |
GRAPJAS-subscribe@yahoogroups.com |
| Unsubscribe: |
GRAPJAS-unsubscribe@yahoogroups.com |
| List owner: |
GRAPJAS-owner@yahoogroups.com |
|