Geagre Aktiefiste, Ek het die onderstaande op die Paarglys gelees. Die kern van die stuk is dat alles om demografie draai. Die volk/ raasegroep wat die...
Dit is een zeer interessant artikel Ernst. Ik ben van plan het te vertalen
om het in Vlaanderen op diverse sites te plaatsen. Maar of er een licht zal
gaan...
Beste Janice, Nog iets wat julle uit die Afrikaner se ervaring van die afgelope 37 jaar kan leer (as julle dit nie alreeds geleer het nie) is om nie op ...
Beste Janice, Onderstaande gelees op Praag. Hoe die moralitiese Weste sy eie ondergang bewerkstellig. Groete, Ernst ... From: "BertO" <berto@g...> Date: Fri...
Bedankt Ernst. Het was een lang artikel, maar ik heb het met veel interesse
gelezen en ga het vertalen naar het Nederlands om zoveel mogelijk rond te
sturen....
dag Aktivisten, ben ondertussen getrouwd en in de huwelijksmis was een stukje Afrikaans verwerkt (al was het niet het mooie gedicht mij bezorgd door Joseph...
Geachte mw. Leemhuis, In de Zuid-Afrikaanse krant Beeld nam ik kennis van deze literaire toekenning aan Zuid-Afrikaanse schrijvers, maar als voorwaarde moeten...
Beste Aktiefiste, In diepe verlange na jul eens inspirerende, vurige en/of droewige bydraes, pos ek vanaand hierdie drievoudig-eensame gedig van Cees...
Jen Wildeals
potklei@...
Oct 19, 2004 3:02 am
1751
Beste Tim, Veels geluk met die troue! Laat ek jou dieselfde raad gee as wat my vrou se tante vir ons gegee het by ons troue, 33 jaar gelede: "Die huwelik is...
Beste Jennie, Net toe ek dink dat dit tyd is om Aktief die genadeskoot te gee, kom jou bydrae hier aan. Ja, ons het vurige gesprekke op Aktief gehad. Ek weet...
Het zou jammer zijn mocht dit forum verdwijnen. Waarschijnlijk is de stilte
te wijten aan de drukte in eigen land. Verkiezingen enz... Misschien moeten we met...
Verontschuldig mij maar ik hou eraan dat "actief" zou blijven bestaan. Heb het altijd met interesse gelezen. Dat ik niet zoveel tussenkwam was eerder te wijten...
Beste Luke, Gaaf van van die Dokter in Ierland te hoor. Die Iere se simpatie was oorwegend by die Boere gedurende die ABO. Heelwat Ierse vrywilligers het aan...
Beste Ernst, blij dat je het zo opneemt, ken dat lot van de Ieren, maar zij zijn nu toch vrij...Heb ook zeer goeie duitse vrienden hier en geen terugdenken ...
Beste Ernst, Op Aktief is daar tog geen benadeling van enigeen of enige saak nie, dit word nie oorval deur lede van sektariese groepe wat dit die doodskoot gee...
Jen Wildeals
potklei@...
Oct 20, 2004 5:53 pm
1758
Woensdag Net voor einde van werkdag het ek webwerwe gekyk oor lande - fotos deur een persoon geneem deur al sy reise... hoe ongelooflik asemrowend mooi is...
Jen Wildeals
potklei@...
Oct 20, 2004 5:54 pm
1759
(Hierdie e-pos al vanoggend 5:00 gestuur, maar dit het in kuberruim verdwyn). Beste Ernst, Op Aktief is daar tog geen benadeling van enigeen of enige saak nie,...
Jen Wildeals
potklei@...
Oct 20, 2004 5:54 pm
1760
Ernst, ek het al tweemaal probeer om 'n tweesnydende swaard e-possie op Aktief te pos, maar dit verdwyn iewers heen en beland nie by Aktief nie...? Moontlik is...
Jennie Terblanche
BASJT@...
Oct 20, 2004 5:54 pm
1761
Beste Jennie, Iets wat ek regtig hoog ag is vryheid van spraak. Die enigste vorm van moderator beheer is dat ek die eerste boodskap wat deur 'n nuwe lid gepos...
Beste Jennie, Solank daar Aktiefiste is, sal Aktief voorbestaan. Apatie is die dood in die pot. Wat homoseksuele betref gun ek elke diertjie sy plesiertjie. Ek...
Ernst, Indien dit in menslike kringe sou kon gebeur dat die nikswerd mannetjies wel steriel word, sou dit 'n praktiese oplossing kon wees, nê!!(amper soos die...
Jennie Terblanche
BASJT@...
Oct 21, 2004 3:59 am
1764
Beste Jennie, Diere het ook emosies! Ek het twee Jack Russel wyfies (Vinkel en Koljander). Praat van jaloers! Ek stem saam dat ons deur ons gedrag poog om ons...
"Dan sien ek fotos van SA en voel die ligtheid en oppervlakkigheid van ons amperse beskawingtjie, 'n beskawingtjie wat altyd nog beperk of telkens afgebreek...
Jennie. Al eens gehoord dat een beschaving uiteindelijk kapot gaat door decadentie? Welnu, dit is ook in Europa het geval. Allerlei uitspattingen worden zo...
Willy, Jy is so gelukkig om in Brugge te woon!! Ek hoop jy tel dit as een van jou seëninge. Het jy fotos wat jy vir ons op Aktief se fotoblad wil publiseer? ...
Jennie Terblanche
BASJT@...
Oct 21, 2004 8:18 am
1768
Willy, Hoeveel van die fisiese kultuurnalatenskap is die afgelope eeu vernietig, veral deur die Amerikaners en Britte met hul bombardemente van Duitse stede? ...
Ernst, Daar heb je gelijk in want die vernielingen waren echt niet nodig. Dat heeft iets te maken dat de Amerikanen cultuurbarbaren geworden zijn. Het zit...
Jennie, Als ik wat tijd heb zal ik foto's opsturen. Eenvoudiger zou zijn om eens zelf te komen kijken. (hihi!) Het is zo dat bij veel mensen een nostalgie is...
Beste Willy, Dit is belangrik dat Europa vrede maak met sy verlede en nie deur die Morele Kruisvaders afgepers word nie. Dit beteken dat Duitsland sy regmatige...
Beste Willy, Dit is belangrik dat Europa vrede maak met sy verlede en nie deur die Morele Kruisvaders afgepers word nie. Dit beteken dat Duitsland sy regmatige...